Leer jou kind lees | Kort kursus

,

Leer jou kind lees | Kort kursus

R150,00

Hoe leer ek my kind lees? Hetsy jy ‘n kleuter in sy pre-leesfase het of ‘n splinternuwe lesertjie in graad 1, of selfs ‘n ouer kind wat net nie die vaardigheid van lees kan bemeester nie, hierdie kursus is vir jou.

In hierdie gespesialiseerde kursus kyk ons onder meer na die tekens van leesgereedheid, die verskillende onderrigmetodes en benaderings tot lees, die gebruik van gevlakte lesers, hoëfrekwensiewoorde, en hoe om sukkelende lesers te help.

Om ‘n kind te leer lees, kan skrikwekkend en uitdagend wees, maar hierdie kursus sal jou stap-vir-stap bemagtig.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 10 points!
SKU: ALK-LJKL Categories: ,

Kursus Inhoud:

Hoofstuk 1: Inleiding tot vroeë geletterdheid

Les 1: Suid-Afrika se leeskrisis

Les 2: Die belangrikheid van vroeë geletterdheidsontwikkeling

Les 3: Die tipiese ouderdom om te leer lees

Les 4: Tekens wat leesgereedheid aandui

Hoofstuk 2: Preleesvaardighede

Les 1: Kraak die kode

Les 2: Fonemiese bewustheid

Les 3: Fonologiese bewustheid

Les 4: Bewustheid van druk

Les 5: Woordeskatontwikkeling

Hoofstuk 3: Metodes vir leesonderrig

Les 1: Klankgebaseerde benadering: onderrig van letter-klank-korrespondensie

Les 2: Heeltaalbenadering: fokus op betekenis en konteks

Les 3: Gebalanseerde benadering: kombineer klankonderrig met lees vir betekenis

Les 4: Watter metode kies ek?

Hoofstuk 4: Gebruik van gevlakte leesboekies

Les 1: Leesvlakke

Les 2: Voordele en beperkings van gevlakte leesboekies

Les 3: Hoe om toepaslike gevlakte leesboekies te kies

Hoofstuk 4: Steiering in leesonderrig

Les 1: Steiering in leesonderrig

Les 2: Voorlees

Les 3: Gedeelde lees

Les 4: Begeleide lees

Les 5: Onafhanklike lees

Hoofstuk 6: Hoë frekwensie woorde en sigwoorde

Les 1: Wat is hoë frekwensie woorde en wat is sigwoorde?

Les 2: Die belangrikheid van sigwoorde in leesvlotheid

Les 3: Strategieë vir die onderrig en versterking van hoë frekwensie woorde

Hoofstuk 7:  Wenke vir sukkelende lesers

Les 1: Identifisering van uitdagings

Les 2: Soek van gepaste ondersteuning

Les 3: Ontwikkeling van ‘n persoonlike plan

Les 4: Verskaffing van bykomende oefening en versterking

Les 5: Vier vordering en handhaaf ‘n positiewe gesindheid

Shopping Basket
Scroll to Top