Welkom by jou Aanlynkursus | Welcome to your Online Course

Hierdie bladsy sal jou help om jou studenteprofiel aan die gang te kry en vir jou die inligting gee wat jy nodig het om die kursusse te voltooi

This page will assist you to get your student profile up and running and give you the information you need to complete the courses

STAP 1 | STEP 1

Gaan na jou studenteprofielbladsy deur HIER te klik

Navigate over to your student profile page by clicking HERE

As jy nie reeds aangemeld is nie, meld aan met die e-posadres en wagwoord wat jy verskaf het toe jy geregistreer het.

If you are not logged in already, log in using the email and password you provided when you registered.

Step 1

STAP 2 | STEP 2

Sodra jy dit gedoen het, sal jy hierdie skerm sien, klik op “KURSUSSE | COURSES

Once you have done that, you will see this screen, click on KURSUSSE | COURSES

Step 2

STAP 3 | STEP 3

Jy sal dan herlei word na die kursusse bladsy, soek die kursus wat jy wil begin en klik op “Start Learning”

You will then be redirected to the Courses Page, look for the course you wish to start and click on “Start Learning”

Step 3a

Stap 4 | Step 4

Die is jou huidige kursusoorsigbladsy

This is your current course overview page.

4
5
6
7 1
8 1
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19 1 11zon
20 2 11zon
21 3 11zon
22 4 11zon
23 5 11zon
24 6 11zon
25 7 11zon

Dankie dat jy Aanlyn Kursusse gekies het om jou E-Leervennoot te wees.

Thank you for choosing Aanlynkursusse to be your E-Learning Partner

Aanlynkursusse Logo featured