Kleuters wat byt | Kort Kursus

,

Kleuters wat byt | Kort Kursus

R150,00

Byt in kleuterskole, is ‘n algemene verskynsel. Onderwysers vind dit dikwels moeilik om ‘n gebeurtenis soos hierdie te hanteer en weet nie hoe om die vier betrokke partye te hanteer nie: die byter, die kind wat gebyt is en beide se ouers.

In hierdie kursus bied ons 30 nuttige lesse aan om jou te help met die hantering van ‘n kind wat byt én die kind wat gebyt is. (Ingesluit by die kursus is 3 aflaaibare dokumente vir jou om te gebruik: Voorbeeld Skoolbytbeleid, Inligtingsbrief aan Ouers & ‘n Voorvalverslagvorm)

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 5 points!
SKU: ALK-KWB Categories: ,

In hierdie kursus gaan ons kyk na:

  • Byt
  • Kleuterjare
  • Vroeë kinderjare omgewing
  • Hantering van die Ouers
  • Bytgewoontes
  • Gereelde byt en aggressiewe gedrag
  • Aflaaibare Dokumente – Voorbeeldbrief aan ouers (Redigeerbaar) | Voorbeeld Skoolbytbeleid (Redigeerbaar) | Voorval/ongelukverslagvorm (PDF) | Kontrolelys vir die reaksie op byt in vroeë kinderjare omgewings (PDF)
Shopping Basket
Scroll to Top