Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind | Kort Kursus

,

Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind | Kort Kursus

R150,00

Vind uit watter vaardighede onder die “perseptuele ontwikkeling”-sambreel val, en wat die doel van perseptuele ontwikkeling is.
Ons kyk na perseptuele mylpale en na ouderdomsgepaste aktiwiteite wat die verskillende vaardighede ontwikkel.

 

Die kursus kan teen jou eie pas voltooi word en sluit lesmateriaal en video/s in.

Voltooi ‘n pre-en postvraestel en ontvang ‘n sertifikaat van voltooiing. (Digitaal, aflaaibaar en drukbaar)

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 5 points!

Kursusinhoud:

Hoofstuk 1 – Perseptuele ontwikkeling
Les 1 – Wat is persepsie?
Les 2 – Die Ontwikkeling van Persepsie
Les 3: Die 5 Stadiums van Persepie
Hoofstuk 2: Tipes persepsies en die belangrikheid daarvan
Les 1: Visuele persepsie
Les 2: Ouditiewe persepsie
Les 3: Motoriese persepsie
Les 4: Gevoel- of Taspersepsie
Les 5: Reukpersepsie
Les 6: Smaakpersepsie
Hoofstuk 3: Ontwikkelingsmylpale
Les 1: Ontwikkelingsvoorkeure
Les 2: Perseptuele ontwikkelingsmylpale
Hoofstuk 4: Visuele Persepsie
Perseptuele Definisies
Les 1: Visuele Geheue
Les 2: Visuele Voorgrond-Agtergrond
Les 3: Visuele Diskriminasie
Les 4: Visuele Analise en Sintese
Les 5: Visuele Vormwaarneming en Vormkonstantheid
Les 6: Visuele Volgorde-Geheue-Herroeping
Les 7: Aktiwiteite om Visuele Persepsie te Bevorder
Hoofstuk 5: Ouditiewe Persepsie
Les 1: Ouditiewe Geheue
Les 2: Ouditiewe Analise en Sintese
Les 3: Ouditiewe Diskriminasie
Les 4: Ouditiewe Voorgrond-Agtergrond
Les 5: Ouditiewe Volgorde-Geheue en Herroeping
Les 6: Aktiwiteite om Ouditiewe Persepsie te bevorder
Hoofstuk 6: Perseptueel-Motoriese Vaardighede

Les 1: Liggaamsbeeld

Les 2: Lateraliteit

Les 3: Dominansie

Les 4: Middellyn

Les 5: Simmetrie

Les 6: Groot-Motoriese Bewegings

Les 7: Balans

Les 8: Fyn-Motoriese Bewegings

Les 9: Oog-Hand-Koördinasie

Les 10: Oog-Voet-Koördinasie

Les 11: Ruimtelike Oriëntasie

Les 12: Posisie in die Ruimte

Les 13: Aktiwiteite om Perseptueel Motoriese vaardighede te bevorder

Hoofstuk 7: Gevoel-, Reuk- en/of Smaakpersepsie

Les 1: Aktiwiteite om Perseptueel Motoriese vaardighede te bevorder
Les 2: Samevatting
Joernaalvraag

Language

Afrikaans, English

Shopping Basket
Scroll to Top