Lesbeplanning en Assessering Volgens die ELDAs

, , ,

Lesbeplanning en Assessering Volgens die ELDAs

R800,00

Lesbeplanning volgens die ELDAs-vereistes

  • Hoe kies ek my temas?
  • Hoe weet ek wat elke ouderdomskind moet weet?
  • Watter leerareas dek ek?
  • Hoe bring ek dit in lyn met die ELDA-dokument om aan die nasionale vereistes te voldoen?
  • Wat is deurlopende assessering?
  • Wat assesseer ek?
  • Hoe stel ek my eie assesserings op?

Al hierdie vrae en meer gedek in hierdie unieke aanlyn kursus! 

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 26 points!

Kursusinhoud:

Hoofstuk 1: Die ELDA dokument

Les 1: Waarna verwys die ELDA/VLOA?

Les 2: Op wie is die dokument gerig?

Les 3: Wat is ‘n kurrikulumraamwerk?

Hoofstuk 2: Die uitleg van die Nasionale Kurrikulumraamwerk:

Les 1: Die NKR en die Kritieke Uitkomstes

Les 2: Vroeë Leer- en Ontwikkelingsareas

Les 3: Die struktuur van elke ELDA/VLOA

Hoofstuk 3: Integrasie van die ELDAs/VLOAs in kinders se daaglikse roetines:

Les 1: Een aktiwiteit – veelvuldige uitkomstes

Les 2: Inklusiwiteit

Les 3: Die belangrikheid van speel

Hoofstuk 4: Lesbeplanning

Les 1: Wat het ek nodig om te begin?

– templaat

– ELDA dokument

– temas

Les 2: Lesbeplanning volgens die ELDAs/VLOAs (vir die verskillende ouderdomsgroepe)

Hoofstuk 5: Assessering

Les 1: Wat is assessering?

Les 2: Die doel van assessering

Les 3: Kinders met spesiale behoeftes

Les 4: Waar vind assessering plaas

Les 5: Hoe assesseer ek?

– voorbereiding

– observasie

– optekening

Shopping Basket
Scroll to Top