Die Belangrikheid van Buitespel | Kort Kursus

,

Die Belangrikheid van Buitespel | Kort Kursus

R150,00

Speelgronde is plekke waar kinders se spel kan vlerke kry en kan floreer. Goeie buitelugspeelgronde is groot genoeg en só ontwerp dat kinders se spel tot volle uitdrukking kan kom. ‘n Plek waar kinders kan mors, hardloop, spring en wegkruip, waar hulle kan skree, fluit en die natuurlike omgewing kan verken.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 5 points!
SKU: ALK-DBVBS Categories: ,

In hierdie kursus kyk ons na:

  • Die doel van buitespel
  • Fisieke oefening
  • Genot van die buitelewe
  • Leer oor die wêreld
  • Leer oor jouself en die omgewing
  • Die oortollige-energie teorie
  • Gesondheid
  • Aanmoediging van verskillende soorte fisieke spel
  • Buitespel voorspraak
Shopping Basket
Scroll to Top