Skoolgereedheidsassessering

Skoolgereedheidsassessering

R200,00

Hierdie innoverende, 18 Bladsy, skoolgereedheidstoets word tipies aan die einde van graad R afgelê om te bepaal of ‘n kind gereed is vir die formele werk en werklading van graad 1. Dit sal ‘n leerder se vlak van funksionering bepaal.

Vir die Skoolgereedheid-kortkursus, klik asseblief hier: https://aanlynkursusse.com/school-readiness/

*Hierdie dokument is GRATIS beskikbaar in die Kortkursus vir Skoolgereedheid

 

Purchase & earn 6 points!

Hierdie innoverende, 18 Bladsy, skoolgereedheidstoets word tipies aan die einde van graad R afgelê om te bepaal of ‘n kind gereed is vir die formele werk en werklading van graad 1. Dit sal ‘n leerder se vlak van funksionering bepaal ten opsigte van die volgende:
1. MOTORIESE ONTWIKKELING
2. VISUELE-PERSEPTUELE ONTWIKKELING
3. OUDITIEWE-PERSEPTUELE ONTWIKKELING
4. WISKUNDE
5. GELETTERDHEID
6. EMOSIONELE ONTWIKKELING
7. SOSIALE ONTWIKKELING

Die toets kan ook middel-jaar gedoen word om te bepaal of ingryping nodig is of hoe om die res van die jaar se lesbeplanning aan te pas. Dit gee die onderwyser genoeg tyd om in te gryp voordat die kinders gereed moet wees vir graad 1.

Vir die Skoolgereedheid-kortkursus, klik asseblief hier: https://aanlynkursusse.com/school-readiness/

*Hierdie dokument is GRATIS beskikbaar in die Kortkursus vir Skoolgereedheid

Shopping Basket
Scroll to Top