Lei jy ‘n span of stel jy belang in jou eie professionele groei? Om tyd te neem om vordering te evalueer is die sleutel tot die lewering van kwaliteit onderrig en -sorg aan die kinders en gesinne wat jy dien.
In hierdie pakket sal jy die volgende aflaaibare dokumente ontvang:
:- Evalueringsriglyndokument
:- Onderwysersprestasie-evalueringsdokument
:- Onderwyser Selfevalueringsdokument
Hierdie pakket kan verskeie kere gebruik word vir soveel evaluasies as wat jy benodig. Eenmalige aankoop.
______________________________________________________________________________________________
Whether you’re leading a team or interested in your own professional growth, taking some time to evaluate progress is key to delivering quality teaching and care to the children and families you serve.
In this package you will receive the following downloadable documents:
:- Evaluation Guideline Document
:- Teachers Evaluation Document
:- Teachers Self-Evaluation Document
This package can be used multiple times for as many evaluations as you require. Once-off purchase.











