Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole | 6 Maande Program | Deel 2

,

Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole | 6 Maande Program | Deel 2

R1800,00

Hierdie kursusse sal elke maand beskikbaar wees vir jou/jou onderwysers om te gebruik.

Maandelikse indiensopleiding vir jou en jou personeel met uiteenlopende onderwerpe wat die basiese beginsels van kleuterskoolonderrig dek.

Relevante, op datum navorsing aangebied in 25-35 min video-sessies.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 60 points!

Watter Onderwerpe Word Gedek?

*Skoolgereedheid

*Kuns in die kleuterklaskamer

*Die belangrikheid van voorlees

*Wiskunde in die voorskool

*Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in Voorskool – Einde November 2023

*Wetenskap in die voorskool

Aflaaibare en drukbare opleidingbywoningsblad vir elke les.

As jy Deel 1 wil koop, klik asseblief HIER

Dit is vir ‘n maksimum van 12 opvoeders. ‘n Lys van opleidingsgangers moet aan Aanlynkursusse gestuur word vir rekordhoudingdoeleindes.

Shopping Basket
Scroll to Top