4.00
(1 Rating)

Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole | 6 Maande Program

Wishlist Share

About Course

Maandelikse indiensopleiding vir jou en jou personeel met uiteenlopende onderwerpe wat die basiese beginsels van kleuterskoolonderrig dek.

Relevante, op datum navorsing aangebied in 25-35 min video-sessies

 

Watter Onderwerpe Word Gedek?

* Skeidingsangs

*Klaskamerdissipline

* Kleuters wat byt:

– Kleuters wat byt | Deel 1

– Kleuters wat byt | Deel 2

*Die belangrikheid van buitespel:

– Die belangrikheid van buitespel | Deel 1

– Die belangrikheid van buitespel | Deel 2

– Die belangrikheid van buitespel | Deel 3

 

*Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool

– Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool | Deel 1

– Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool | Deel 2

 

*Die ontwikkeling van die regte potloodgreep – (Aflaaibare dokumente beskikbaar)

Dit is vir ‘n maksimum van 12 opvoeders. ‘n Lys van opleidingsgangers moet aan Aanlynkursusse gestuur word vir rekordhoudingdoeleindes.

Show More

Course Content

Maandelikse Opleiding

  • Skeidingsangs
    32:10
  • Klaskamerdissipline
    31:08
  • Kleuters wat byt | Deel 1
    22:16
  • Kleuters wat byt | Deel 2
    22:33
  • Die belangrikheid van buitespel – Deel 1
    11:28
  • Die belangrikheid van buitespel – Deel 2
    22:04
  • Die belangrikheid van buitespel – Deel 3
    17:07
  • Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool – Deel 1
    16:04
  • Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool – Deel 2
    23:43
  • Potloodgreep in die jong kind
    30:17

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.0
Total 1 Rating
5
0 Rating
4
1 Rating
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
ES
7 months ago
Ek het dit geniet en baie geleer.
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top