Skoolgereedheid | Kort Kursus
About Course
In hierdie kursus kyk ons na die belangrikheid daarvan om kinders vir skool gereed te maak en faktore wat skoolgereedheid beïnvloed. Ons kyk ook na die vereistes waaraan ‘n kind moet voldoen om gereed te wees vir skool, na aktiwiteite om hierdie vaardighede te oefen, en na skoolgereedheidstoetse.
Ons kyk na die volgende:
- Skoolrypheid en skoolgereedheid
- Ontwikkeling van die jong kind
- Ontwikkelingsteorieë met betrekking tot skoolgereedheid
- Voorbereiding vir skoolgereedheid in my skool
Gratis Skoolgereedheidsevalueringsvorm ingesluit (Waarde R200)
Course Content
Hoofstuk 1: Skoolrypheid en skoolgereedheid
-
Hoofstuk 1 – Pre-Toets | Skoolgereedheid
-
Les 1: Skoolrypheid en skoolgereedheid
01:56 -
Les 2: Wat is skoolrypheid?
-
Les 3: Wat is skoolgereedheid?
-
Les 4: Gevolgtrekking
-
Hoofstuk 1 – Post-Toets | Skoolgereedheid
Hoofstuk 2: Ontwikkeling van die jong kind
Hoofstuk 3: Ontwikkelingsteorieë met betrekking tot skoolgereedheid
Hoofstuk 4: Voorbereiding vir skoolgereedheid in my skool
Eindeksamen | Skoolgereedheid
Kursussertifikaat | Course Certificate
Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion
Student Ratings & Reviews
good
Goeie inligting om net weer die geheue te verfris!
exactly what i need to continue my work
It was good to refresh my memory again.
Was weer lekker om te alles weer te hersien.
Baie goed!
It is a MUST course for everyone!
Very good
Ek het baie geleer en dit was betekenisvol
Baie insiggewend!
Baie insiggewende kursus
It was a good match. Kind regards.
I loved doing this course, it was very interesting and I learned a lot of things reading school readiness. Would definitely recommend doing this course
Fantastiese kurses
Baie oulik dankie!
Thank you for all the information.
This was a very interesting course
Baie leersame kursus!
Nice
Dis 'n baie goeie kurses, vir my as 'n kinderberader het ek baie geleer.
As 'n onderwyser wat 'n BEd Grondslagfase graad het, het dit my herinner aan dit wat ek op universiteit geleer het en dat mens nie skoolgereedheidstoetse moet uitkontrakteur nie maar self met die Graad Re in jou klas moet doen.
Thank you
'n Insiggewende kursus, baie dankie!!
Good, did learn a few new things
Baie insiggewend
Die kursus was baie interessant.
Baie insiggewend
Good
Dit is baie mooi uiteen gesit.
Baie leersaam
Baie interesant.
Hierdie kursus was uitstekend.
I learnt a lot
Excellent!
Wonderfull,gained a lot of experience and I enjoyed it.
Wonderlik en baie insiggewend
I liked it.
Baie Leersaam!
Baie leersaam en interessant!
Baie dankie. Kursus is baie insigewend en leersaam
Dankie vir die inligting wat ontvang is op die Skoolgereidheids kursus, dit was leersaam en interressant.
The course was very helpful in understanding what school readiness is and what needs to happen to help a child to be school ready.
Baie goeie kursus. Van die inligting is reeds bekend gestel in vorige kursusse maar die kennis wat hierdie kennis bybring is van ongelooflike waarde vir enige onderwyser.
