4.87
(53 Ratings)

Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share

About Course

Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind

KURSUSINHOUD:

Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind

Vind uit watter vaardighede onder die “perseptuele ontwikkeling”-sambreel val, en wat die doel van perseptuele ontwikkeling is.
Ons kyk na perseptuele mylpale en na ouderdomsgepaste aktiwiteite wat die verskillende vaardighede ontwikkel.

 

Die kursus kan teen jou eie pas voltooi word en sluit lesmateriaal en video/s in.

Voltooi ‘n pre-en postvraestel en ontvang ‘n sertifikaat van voltooiing. (Digitaal, aflaaibaar en drukbaar)

 

Hierdie kursus volg ideaal op Sensoriese- en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind, maar kan ook as alleenstaande kursus voltooi word.

 

Hierdie bladsy is vir studente om hierdie kursus te koop.
As jy ‘n skool is en meer as een kursus wil koop, stuur ‘n e-pos aan ons by: info@aanlynkursusse.com

Kursusinhoud:

Hoofstuk 1 – Perseptuele ontwikkeling
Les 1 – Wat is persepsie?
Les 2 – Die Ontwikkeling van Persepsie
Les 3: Die 5 Stadiums van Persepie
Hoofstuk 2: Tipes persepsies en die belangrikheid daarvan
Les 1: Visuele persepsie
Les 2: Ouditiewe persepsie
Les 3: Motoriese persepsie
Les 4: Gevoel- of Taspersepsie
Les 5: Reukpersepsie
Les 6: Smaakpersepsie
Hoofstuk 3: Ontwikkelingsmylpale
Les 1: Ontwikkelingsvoorkeure
Les 2: Perseptuele ontwikkelingsmylpale
Hoofstuk 4: Visuele Persepsie
Perseptuele Definisies
Les 1: Visuele Geheue
Les 2: Visuele Voorgrond-Agtergrond
Les 3: Visuele Diskriminasie
Les 4: Visuele Analise en Sintese
Les 5: Visuele Vormwaarneming en Vormkonstantheid
Les 6: Visuele Volgorde-Geheue-Herroeping
Les 7: Aktiwiteite om Visuele Persepsie te Bevorder
Hoofstuk 5: Ouditiewe Persepsie
Les 1: Ouditiewe Geheue
Les 2: Ouditiewe Analise en Sintese
Les 3: Ouditiewe Diskriminasie
Les 4: Ouditiewe Voorgrond-Agtergrond
Les 5: Ouditiewe Volgorde-Geheue en Herroeping
Les 6: Aktiwiteite om Ouditiewe Persepsie te bevorder
Hoofstuk 6: Perseptueel-Motoriese Vaardighede

Les 1: Liggaamsbeeld

Les 2: Lateraliteit

Les 3: Dominansie

Les 4: Middellyn

Les 5: Simmetrie

Les 6: Groot-Motoriese Bewegings

Les 7: Balans

Les 8: Fyn-Motoriese Bewegings

Les 9: Oog-Hand-Koördinasie

Les 10: Oog-Voet-Koördinasie

Les 11: Ruimtelike Oriëntasie

Les 12: Posisie in die Ruimte

Les 13: Aktiwiteite om Perseptueel Motoriese vaardighede te bevorder

Hoofstuk 7: Gevoel-, Reuk- en/of Smaakpersepsie

Les 1: Aktiwiteite om Perseptueel Motoriese vaardighede te bevorder
Les 2: Samevatting
Joernaalvraag

Show More

Course Content

Hoofstuk 1: PERSEPTUELE ONTWIKKELING
Les 1: Persepsie Lesdoelwitte: Definieer persepsie

  • Hoofstuk 1 – Pre-Toets:
  • Les 1 – Wat is persepsie?
  • Les 2 – Die Ontwikkeling van Persepsie
    01:17
  • Les 3: Die 5 Stadiums van Persepie
  • Hoofstuk 1 – Post-Toets

Hoofstuk 2: Tipes persepsies en die belangrikheid daarvan
Les 1: Visuele persepsie Les 2: Ouditiewe persepsie Les 3: Motoriese persepsie Les 4: Gevoel- of Taspersepsie Les 5: Reukpersepsie Les 6: Smaakpersepsie

Hoofstuk 3: Ontwikkelingsmylpale
Les 1: Ontwikkelingsvoorkeure Les 2: Perseptuele ontwikkelingsmylpale

Hoofstuk 4: Visuele Persepsie
Les 1: Visuele Geheue Les 2: Visuele Voorgrond-Agtergrond Les 3: Visuele Diskriminasie Les 4: Visuele Analise en Sintese Les 5: Visuele Vormwaarneming en vormkonstantheid Les 6: Visuele volgorde-geheue-herroeping Les 7: Aktiwiteite om Visuele Persepsie te bevorder

Hoofstuk 5: Ouditiewe Persepsie
Les 1: Ouditiewe Geheue Les 2: Ouditiewe Analise en Sintese Les 3: Ouditiewe Diskriminasie Les 4: Ouditiewe Voorgrond-Agtergrond Les 5: Volgorde-geheue en herroeping Les 6: Aktiwiteite om Ouditiewe Persepsie te bevorder

Hoofstuk 6: Perseptueel-Motoriese Vaardighede
Les 1: Liggaamsbeeld Les 2: Lateraliteit Les 3: Dominansie Les 4 : Middellyn Les 5: Simmetrie Les 6: Groot-Motoriese Bewegings Les 7: Balans Les 8: Fyn-Motoriese Bewegings Les 9: Oog-hand-koördinasie Les 10: Oog-voet-koördinasie Les 11: Ruimtelike Oriëntasie Les 12: Posisie in die Ruimte Les 13: Aktiwiteite om Perseptueel Motoriese vaardighede te bevorder

Hoofstuk 7: Gevoel-, Reuk- en/of Smaakpersepsie
Les 1: Aktiwiteite om Gevoel-, Reuk- en/of Smaakpersepsie te ontwikkel Les 2: Samevatting Joernaalvraag

Eindeksamen
Maak asseblief seker dat jy die Eksamen in EEN SITTING voltooi. Sou jy halfpad stop of die eksamen sluit, sal nul [0] punte vir die eksamen aan jou toegeken word.

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.9
Total 53 Ratings
5
47 Ratings
4
5 Ratings
3
1 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
DH
2 weeks ago
nice
Baie baie leersaam
BK
7 months ago
Love this Course!
JV
7 months ago
Dit was 'n heerlike kursus met weer praktiese wenke en 'n heronnering aan die aard van uitvalle wat mag voorkom.
MN
8 months ago
Learned so much in this course
RS
8 months ago
I enjoyed this course alot.
TJ
8 months ago
Baie goeie kursus
KS
10 months ago
Baie oulik en ek het baie geleer!
DC
1 year ago
Very helpfull information. Thank you
BP
1 year ago
YES it was a good match, thank you.
ZS
1 year ago
Love it. So interresting!!
JH
2 years ago
Leersaam
JN
2 years ago
Mice
DV
2 years ago
Baie dankie. Dit was baie insiggewend.
HF
2 years ago
good
IK
2 years ago
Good
this was a very fun course I can not wait wait to complete the rest
SE
2 years ago
Baie goeie kurses!
J
2 years ago
Ek persoonlik het baie geleer uit die kursus. Puik leersame kursus
EE
3 years ago
baie opvoedkundig
KN
3 years ago
It is refreshing and very good
AS
3 years ago
Baie goed ek het dit vreeslik geniet!
Magriet Venter
3 years ago
Exceptional!Would recommend it to any preschool teacher!
Shanel Steenkamp
3 years ago
*
MV
3 years ago
Excellent.
CG
3 years ago
Very informative
Nadine de Jager
3 years ago
This was an amazing course! Highly recommend any other educator to do this course
EL
3 years ago
Dit was baie goed om weer ou kennis bietjie op te knap. Skielik het ek meer begrip vir sommige leerders in my klas.
Het baie geleer.
EM
3 years ago
Baie insiggewend gewees!
AB
3 years ago
I enjoy this course it help me in what im doing
IH
3 years ago
Dit is uitstekend dankie baie
Tania Luttig
4 years ago
This course was so helpful and very interesting.

Thank you
LD
4 years ago
The course was very insightfull and interesting! Thankyou very much!
YV
4 years ago
perseptuele ontwikkeling is belangrik in n groeiende kind die kursus beeld dit duidelik uit
AN
4 years ago
Very helpful course with loads of new knowledge to use.
MG
4 years ago
If learned so much about children
MJ
4 years ago
Dit was `n heerlike kursus en het weer bietjie die belangrike goedjies wat mens soms vergeet geleer. Ek beveel hierdie kursus aan en dankie vir `n heerlike aanlyn kursus.
SS
4 years ago
Very Useful.
SN
4 years ago
A very good course with loads of facts. Love it
AA
4 years ago
Yes great
NH
4 years ago
Baie dankie vir 'n uitstekende kursus.
ID
4 years ago
Very intresting.
EP
4 years ago
Baie dankie, ek het die kursus baie geniet. Ek het hierdie keer maklik ingekom. Laaskeer my dood gesukkel om ingelock te kom.
ES
4 years ago
Goeie kurses baie inligting
LO
4 years ago
Wow, this is awesome! learned so much. Would recommend this to everyone!
THANK YOU!
MO
4 years ago
It was very nice and informative
Mariaan Meyer
4 years ago
Dit was baie insiggewend
LP
4 years ago
Dit was baie intersand vir my ek het defnitief baie geleer
SR
4 years ago
Insiggewend
LJ
4 years ago
Ek het hierdie kurses baie geniet, dit is 'n meer gedetaileerde kurses oor die kind. Dit is insegewend en kan gebruik word van toepassing op baie leerders in 'n onderwyser se klas.
Eileen Herbst
4 years ago
Was a nice course learned a lot will recommend it to more teachers .
JU
4 years ago
Dit het my geheue vervris met nuwe kennis. Ek het dit baie geniet. Dankie vir julle moeite.
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top