4.94
(17 Ratings)

Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in die Voorskool | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share

About Course

Met kinderveiligheid wat al hoe belangriker word, word die rol van die voorskoolse onderwyser ook groter om te verseker dat kinders in ‘n veilige omgewing is. Hierdie kursus dien as ‘n inleiding tot gesondheid, veiligheid en higiëne in die voorskool met wenke en bestepraktykriglyne om jou te help om ‘n veilige, gesonde en higiëniese voorskoolse omgewing te skep en te bestuur.

In hierdie kursus dek ons die volgende onderwerpe:

Hoofstuk 1: Gesondheid

Les 1: Geringe siektes

Les 2: Algemene kindersiektes

Les 3: Blootstelling aan rook

Les 4: Basiese siektekaart – Wanneer moet ‘n kind tuis bly?

Les 5: Toediening van medikasie

Les 6: Berging van medikasie

Les 7: Voorbeeld van medikasieaantekening

Les 8: Riglyne tot ‘n siektebeleid

 

Hoofstuk 2: Higiëne

Les 1: Persoonlike higiëne Wat is higiëne

Les 2: Tipes persoonlike higiëne

Les 3: Higiënepraktyke wanneer daar met kinders gewerk word.

Les 4: Die belangrikheid van higiëne wanneer daar met kinders gewerk word

Les 5: Belangrike higiënegewoontes om by kinders aan te kweek.

 

Hoofstuk 3: Veiligheid in die Voorskool

Les 1: Wat is die verskil tussen ń gevaar en ń risiko?

Les 2: Wat is ‘n voorskoolse veiligheidsevaluering?

Les 3: Waarom is ‘n voorskoolse veiligheidsevaluaring belangrik?

Les 4: Wat is ‘n voorskoolse veiligheidskontrolelys?

Les 5: Wat is ingesluit in ‘n voorskoolse veiligheidskontrolelys?

Les 6: 5 Sleutelpunte om kleuterskole te beveilig en veilig te hou

Les 7: Personeel-kind verhoudings

Les 8: Fasiliteitsvereistes

 

Hoofstuk 4: Toevallige beserings in die Voorskool

Les 1: Toevallige beserings

Les 2: Tabel: Vermindering van ongeluksrisiko’s vir kinders

Les 3: DSD Standaard noodhulpboks

Les 4: Bloeding

Les 5: Bloedstortings

Les 6: Bloedbevlekte items

Show More

Course Content

Hoofstuk 1: Gesondheid

  • Les 1: Geringe siektes
  • Les 2: Algemene kindersiektes
  • Les 3: Blootstelling aan rook
  • Les 4: Basiese siektekaart – Wanneer moet ‘n kind tuis bly?
  • Les 5: Toediening van medikasie
    03:11
  • Les 6: Berging van medikasie
  • Les 7: Voorbeeld van medikasieaantekening
  • Les 8: Riglyne tot ‘n siektebeleid
    03:03

Hoofstuk 2: Higiëne

Hoofstuk 3: Veiligheid in die Voorskool

Hoofstuk 4: Toevallige beserings in die Voorskool

Finale toets om die kursus te voltooi | Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in die Voorskool

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.9
Total 17 Ratings
5
16 Ratings
4
1 Rating
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
SZ
3 months ago
Waardevolle inligting verskaf
AR
3 months ago
Goed en gebruikersvriendelik opgestel. Baie dankie!
Interestingly
BK
7 months ago
A Excellent course!
SV
10 months ago
Great, thank you!
This course gave me more insight and how to do thing at the school correct.
WR
2 years ago
It was very interesting
GO
2 years ago
Baie insigewend. Baie Dankie
Very interesting
IK
2 years ago
Good
HJ
2 years ago
Thank you for this couse.
SN
2 years ago
Wonderlike program. Baie stof tot nadenke. Dankie
EE
2 years ago
Baie leersaam
LK
3 years ago
'n Baie insiggewende kursus. Baie dankie!
CR
3 years ago
Goeie insette! Ek het baie geleer!
AB
3 years ago
So dankbaar dat ek net weer al die inligting kon opskerp. Mens kan nooit genoeg weet as dit by die gesondheid en veiligheid van die kleintjies kom nie.
CJ
3 years ago
Baie leersaam en insiggewend
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top