4.86
(22 Ratings)

Wiskunde in die voorskool | Kortkursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share

About Course

In die Wiskunde in die voorskool – Kortkursus kyk ons na die belangrikheid van getalbegrip, maar ook na die waarde van telrympies en ander patrone. Ons bespreek watter ander wiskundige vaardighede nóg van belang is en hoe om wiskunde in die voorskoolse klas prakties toe te pas.

In hierdie kursus dek ons die volgende onderwerpe:

Hoofstuk 1: Konstruktivisme

Les 1: Wat is konstruktivisme

Les 2: Individuele konstruktivisme

Les 3: Sosiale konstruktivisme

Hoofstuk 2: Stadia van wiskundige ontwikkeling

Les 1: Sensories-motoriese stadium

Les 2: Pre-operasionele stadium

Les 3: Konkreet-operasionele stadium

Les 4: Formeel-operasionele stadium

Hoofstuk 3: Tipes wiskundige kennis

Les 1: Fisiese kennis

Les 2: Sosiale kennis

Les 3: Logies-wiskundige kennis

Les 4: Onderskeid tussen sosiale en logies-wiskundige kennis

Hoofstuk 4: Getalbegrip

Les 1: Wat is getalbegrip

Les 2: Hoekom is dit belangrik

Les 3: Hoe leer ek getalbegrip aan

Hoofstuk 5: Patrone

Les 1: Tipes patrone

Les 2: Hoekom is dit belangrik

Les 3: Aktiwiteite om patrone te oefen

Hoofstuk 6: Ander belangrike wiskunde konsepte in die voorskool

Les 1: Wat sê my beleide?

ELDA-dokument (0-5 jaar)

CAPS-dokument (graad R)

Les 2: Ruimte en vorm

Les 3: Meting

Les 4: Datahantering

Hoofstuk 7: Hoe maak ek wiskunde prakties?

Les 1: Werk konkreet

Les 2: Perseptuele vaardighede wat wiskunde voorafgaan

Les 3: Wiskundige apparaat (p.2/8 Gids 1) (self ontdek – toepas in werklike situasies)

Show More

Course Content

Hoofstuk 1: Konstruktivisme

  • Les 1: Wat is konstruktivisme
  • Les 2: Individuele konstruktivisme
  • Les 3: Sosiale konstruktivisme

Hoofstuk 2: Stadia van wiskundige ontwikkeling

Hoofstuk 3: Tipes wiskundige kennis

Hoofstuk 4: Getalbegrip

Hoofstuk 5: Patrone

Hoofstuk 6: Ander belangrike wiskunde konsepte in die voorskool

Hoofstuk 7: Hoe maak ek wiskunde prakties?

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.9
Total 22 Ratings
5
19 Ratings
4
3 Ratings
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
EG
2 months ago
yes, it was i learned how to understand from a child's mind how do they see maths.
AT
3 months ago
It was a good match.
AR
3 months ago
Verfrissend om herinner te word aan verskeie Wiskunde konsepte en benaderinge in die Voorskool. Baie dankie!
LO
6 months ago
Yes
BK
7 months ago
Very Good Course!
RS
9 months ago
I enjoyed this course
SV
11 months ago
Great, thank you.
BAIE OULIK!
DC
1 year ago
Thank you for the information
very interesting
IK
2 years ago
good
SE
2 years ago
Insiggewende kurses. Ek beveel kurses vir almal aan!!
DK
2 years ago
Good
TB
2 years ago
Hierdie kursus was maklik om te volg met baie inligting. Baie dankie
EE
3 years ago
Baie oulik en leersaam
LN
3 years ago
Very good course I have learned alot.Will really help me in future learning of children
TJ
3 years ago
Dit is n wonderlike kurses!
ME
3 years ago
Die kursus was baie insiggewend en het my gehelp om al die konsepte beter te verstaan, sodat ek dit beter kan toepas in leer geleenthede in die klas.
PP
3 years ago
Baie dankie was puik en interesant
GG
3 years ago
I loved it. would like a bit more ideas on how to do it practical.
AB
3 years ago
Lekker praktiese raad
SN
3 years ago
Ek is gek oor julle kursusse. Baie leersaam en op die man af... Gaan verseker nog n klomp by julle dien. Baie dankie vir die voorreg!!
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top