Wetenskap in die voorskool | Kortkursus

Wetenskap in die voorskool | Kortkursus

R150,00

Hierdie inleidende kursus dek die basiese beginsels van Wetenskap in die Voorskool, en leer jou hoe om wetenskap as onderrigmetode te gebruik en hoe om praktiese voorbeelde te gebruik om belangstelling in hierdie breë en fassinerende vak te wek.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 10 points!
SKU: ALK-WTS Category: Tag:

Wat is in die kursus?

Hoofstuk 1: Wat is wetenskap

Les 1: Wat is wetenskap?

Les 2: Hoe vroeg kan ek wetenskap onderrig?

 

Hoofstuk 2: Die belangrikheid van wetenskaponderrig in die voorskool

Les 1: Hoekom moet wetenskap reeds in die vroeë kinderjare onderrig word?

Les 2: Vaardighede wat aangeleer word

Les 3: Hoekom dit belangrik is

 

Hoofstuk 3: Wat behels wetenskap in die voorskool?

Les 1: Hoe kinders leer: Konstruktivisme

Les 2: Onderrig van STEM/STEAM

Les 3: Wetenskaplike proses

 

Hoofstuk 4: Aktiwiteitidees en praktiese voorbeelde van voorskoolse wetenskaplesse:

Les 1: Aktiwiteitidees

Les 2: Materie: Vastestowwe, vloeistowwe en gasse

Les 3: Wat sink en wat dryf

Shopping Basket
Scroll to Top