Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in Voorskool | Indiensopleiding

,

Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in Voorskool | Indiensopleiding

R400,00

Met kinderveiligheid wat al hoe belangriker word, word die rol van die voorskoolse onderwyser ook groter om te verseker dat kinders in ‘n veilige omgewing is. Hierdie kursus dien as ‘n inleiding tot gesondheid, veiligheid en higiëne in die voorskool met wenke en bestepraktykriglyne om jou te help om ‘n veilige, gesonde en higiëniese voorskoolse omgewing te skep en te bestuur.
Hierdie is die indiensopleidingskursus, as u die individuele kursus wil volg, klik asseblief op die knoppie hieronder:


Purchase & earn 13 points!
Shopping Basket
Scroll to Top