Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in die Voorskool | Kort Kursus

,

Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in die Voorskool | Kort Kursus

R150,00

Met kinderveiligheid wat al hoe belangriker word, word die rol van die voorskoolse onderwyser ook groter om te verseker dat kinders in ‘n veilige omgewing is. Hierdie kursus dien as ‘n inleiding tot gesondheid, veiligheid en higiëne in die voorskool met wenke en bestepraktykriglyne om jou te help om ‘n veilige, gesonde en higiëniese voorskoolse omgewing te skep en te bestuur.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 5 points!
SKU: ALK-SVH Categories: ,

In hierdie kursus dek ons die volgende onderwerpe:

Hoofstuk 1: Gesondheid

Les 1: Geringe siektes

Les 2: Algemene kindersiektes

Les 3: Blootstelling aan rook

Les 4: Basiese siektekaart – Wanneer moet ‘n kind tuis bly?

Les 5: Toediening van medikasie

Les 6: Berging van medikasie

Les 7: Voorbeeld van medikasieaantekening

Les 8: Riglyne tot ‘n siektebeleid

Hoofstuk 2: Higiëne

Les 1: Persoonlike higiëne Wat is higiëne

Les 2: Tipes persoonlike higiëne

Les 3: Higiënepraktyke wanneer daar met kinders gewerk word.

Les 4: Die belangrikheid van higiëne wanneer daar met kinders gewerk word

Les 5: Belangrike higiënegewoontes om by kinders aan te kweek.

Hoofstuk 3: Veiligheid in die Voorskool

Les 1: Wat is die verskil tussen ń gevaar en ń risiko?

Les 2: Wat is ‘n voorskoolse veiligheidsevaluering?

Les 3: Waarom is ‘n voorskoolse veiligheidsevaluaring belangrik?

Les 4: Wat is ‘n voorskoolse veiligheidskontrolelys?

Les 5: Wat is ingesluit in ‘n voorskoolse veiligheidskontrolelys?

Les 6: 5 Sleutelpunte om kleuterskole te beveilig en veilig te hou

Les 7: Personeel-kind verhoudings

Les 8: Fasiliteitsvereistes

Hoofstuk 4: Toevallige beserings in die Voorskool

Les 1: Toevallige beserings

Les 2: Tabel: Vermindering van ongeluksrisiko’s vir kinders

Les 3: DSD Standaard noodhulpboks

Les 4: Bloeding

Les 5: Bloedstortings

Les 6: Bloedbevlekte items

Shopping Basket
Scroll to Top