Sensoriese – en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind | Kort Kursus

,

Sensoriese – en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind | Kort Kursus

R150,00

Vind uit wat die sensoriese kapasiteit vir babas en kleuters is, en waarom dit belangrik is.

Ons kyk ook na aktiwiteite om hulle sensories te stimuleer.

Kyk na hoe ‘n baba en kleuter motories ontwikkel, ontvang mylpale en aktiwiteite, en weet wanneer daar rede tot kommer is.

Die kursus kan teen jou eie pas voltooi word en sluit lesmateriaal en video/s in.

Voltooi ‘n pre- en postvraestel en ontvang ‘n sertifikaat van voltooiing.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 5 points!

Kursusinhoud:

Hoofstuk 1

Les 1: Sensoriese Ontwikkeling
Les 2: Die belangrikheid van sensoriese ontwikkeling
Les 3: Sensoriese Stimulasie
Les 4: Vroeë Sensoriese Vermoëns
Les 5: Aktiwiteite vir Sensoriese Ontwikkeling

Hoofstuk 2 – Geboorte tot 3 jaar
Les 1: Motoriese Ontwikkeling
Les 2: Mylpale van Motoriese Ontwikkeling
Les 3: Aktiwiteite vir Fyn-motoriese Ontwikkeling
Les 4: Aktiwiteite vir Groot-motoriese Ontwikkeling
Les 5: Redes tot Kommer in ‘n Baba se Ontwikkeling

Hoofstuk 3 – 3-6 jaar
Les 1: Motoriese Ontwikkeling
Les 2: Groot-Motoriese Vaardighede
Les 3: Fyn-Motoriese Vaardighede

Language

Afrikaans, English

Shopping Basket
Scroll to Top