Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole | 6 Maande Program (Deel 1)

Sale!
,

Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole | 6 Maande Program (Deel 1)

Original price was: R2400,00.Current price is: R1800,00.

Hierdie kursusse sal elke maand beskikbaar wees vir jou/jou onderwysers om te gebruik.

Maandelikse indiensopleiding vir jou en jou personeel met uiteenlopende onderwerpe wat die basiese beginsels van kleuterskoolonderrig dek.

Relevante, op datum navorsing aangebied in 25-35 min video-sessies.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

 

Purchase & earn 60 points!

Watter Onderwerpe Word Gedek?

* Skeidingsangs

*Klaskamerdissipline

* Kleuters wat byt:

– Kleuters wat byt | Deel 1

– Kleuters wat byt | Deel 2

*Die belangrikheid van buitespel:

– Die belangrikheid van buitespel | Deel 1

– Die belangrikheid van buitespel | Deel 2

– Die belangrikheid van buitespel | Deel 3

 

*Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool

– Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool | Deel 1

– Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool | Deel 2

 

*Die ontwikkeling van die regte potloodgreep – (Aflaaibare dokumente beskikbaar)

Dit is vir ‘n maksimum van 12 opvoeders. ‘n Lys van opleidingsgangers moet aan Aanlynkursusse gestuur word vir rekordhoudingdoeleindes.

Shopping Basket
Scroll to Top