Beweeg, Speel, Groei – Die Wetenskap van beweging en die brein
Kursusinhoud:
Hoofstuk 1: Hoe beweging breingroei stimuleer
Les 1: Die verband tussen beweging en breingroei
Les 2: Neuroplastisiteit: Hoe die brein aanpas deur beweging
Les 3: Die rol van die serebellum, basale ganglia en prefrontale korteks
Hoofstuk 2: Beweging en die brein
Les 1: Die verband tussen motoriese vaardighede en kognitiewe ontwikkeling
Les 2: Hoe beweging geheue, fokus en leer verbeter
Les 3: Die belangrikheid van kruis-laterale bewegings
Hoofstuk 3: Die rol van spel en beweging
Les 1: Die belangrikheid van aktiewe spel
Les 2: Hoe Fisieke Aktiwiteit Geletterdheid en Gesyferdheid ondersteun
Les 3: Gestruktureerde vs. Ongestruktureerde Bewegingsaktiwiteite
Les 4: Die impak van beweging op aandag en gedrag
Hoofstuk 4: Mylpale in beweging
Les 1: Babas (magietyd, kruip, refleksintegrasie)
Les 2: Kleuters en voorskoolse kinders (groot- en fynmotoriese spel)
Les 3: Mylpale van kleintyd tot 6 jaar
Les 4: Veilige ruimtes vir bewegingsverkenning
Les 5: Rooi Vlae in Motoriese Ontwikkeling
Hoofstuk 5: Praktiese aktiwiteite:
Les 1: Groot motoriese aktiwiteite (balans, koördinasie, krag)
Les 2: Fynmotoriese aktiwiteite (oog-hand-koördinasie, behendigheid)
Les 3: Sensories-motoriese integrasiespeletjies
Les 4: Aanpassing van aktiwiteite vir verskillende ouderdomsgroepe







