Skoolgereedheid | Kort Kursus

,

Skoolgereedheid | Kort Kursus

R150,00

In hierdie kursus kyk ons na die belangrikheid daarvan om kinders vir skool gereed te maak en faktore wat skoolgereedheid beïnvloed. Ons kyk ook na die vereistes waaraan ‘n kind moet voldoen om gereed te wees vir skool, na aktiwiteite om hierdie vaardighede te oefen, en na skoolgereedheidstoetse.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 5 points!
SKU: ALK-SGKK Categories: , Tag:

Ons kyk na die volgende:

  • Skoolrypheid en skoolgereedheid
  • Ontwikkeling van die jong kind
  • Ontwikkelingsteorieë met betrekking tot skoolgereedheid
  • Voorbereiding vir skoolgereedheid in my skool

Gratis Skoolgereedheidsevalueringsvorm ingesluit (Waarde R200)

Shopping Basket
Scroll to Top