Skeidingsangs | Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole

,

Skeidingsangs | Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole

R400,00

Indiensopleiding vir jou en jou personeel met uiteenlopende onderwerpe wat die basiese beginsels van kleuterskoolonderrig dek.

Aflaaibare en drukbare opleidingbywoningsblad vir elke les

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 13 points!

In hierdie kursus sal ons skeidingsangs van nader bekyk, insluitend:
Definieer skeidingsangs

Bespreek Simptome

Bespreek die duur daarvan

Wat onderwysers kan doen

Hoe ouers kan help

Maslow se hiërargie vir behoeftes

Wat moet ouers weet omtrent skeidingsangs

Wenke vir skeidingsangs vir ouers

Die opstel van oggendtafels

Shopping Basket
Scroll to Top