Kuns in die Kleuter Klaskamer | Kort Kursus

,

Kuns in die Kleuter Klaskamer | Kort Kursus

R150,00

In hierdie kursus kyk ons onder meer na die ontwikkelingstadia van kinderkuns en die groot rol wat kuns in die totale ontwikkeling van die kind speel. Ons kyk na hoe kinderkuns nié moet lyk nie, en hoe gehalte kinderkuns wel moet lyk. Ons gee ook belangrike wenke vir die voorbereiding van kunslesse in die kleuterskool en om aankope van kunsvoorraad te bestuur.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 5 points!
SKU: ALK-KKS Categories: , Tag:

Inhoud:

Hoofstuk 1: Ontwikkelingstadia van kinderkuns

Les 1: Inleiding

Les 2: Krabbelstadium

Les 3: Pre-skematiese stadium

Les 4: Skematiese stadium

Les 5: Kinders met spesiale behoeftes

Hoofstuk 2: Die rol van kuns in die totale ontwikkeling van die kind

Les 1: Kognitiewe ontwikkeling

Les 2: Perseptuele ontwikkeling

Les 3: Motoriese ontwikkeling

Les 4: Taalontwikkeling

Les 5: Wiskunde ontwikkeling

Les 6: Emosionele ontwikkeling

Les 7: Sosiale ontwikkeling

Les 8: Estetiese ontwikkeling

Les 9: Entrepeneurs

Hoofstuk 3: Produk vs Proses

Les 1: Produk vs Proses

Les 2: Hoe kinderkuns nié moet lyk nie

Les 3: Hoe kinderkuns behoort te lyk

Hoofstuk 4: Lesbeplanning en voorbereiding

Les 1: Beplanning en aankoop van voorraad

Les 2: Beplanning en voorbereiding

Les 3: Die kunsles

Shopping Basket
Scroll to Top