Kruip & Brein- Integrasie | Kort Kursus
Afrikaanse Kursusse, Kursusse | Courses
Kruip & Brein- Integrasie | Kort Kursus
R150,00
Kruip is nie net ’n mylpaal nie – dit is waar leer begin.
Voordat ’n kind kan fokus, lees of skryf, moet die brein en liggaam saam werk. Hierdie kursus help jou verstaan hoekom kruip so belangrik is, en hoe om die fondament te versterk as dit gemis is.







