Die Belangrikheid van Voorlees | Kort Kursus

,

Die Belangrikheid van Voorlees | Kort Kursus

R150,00

Ons weet reeds dat voorlees vir kinders van ontsaglike waarde is, maar wat ís dit wat voorlees só waardevol maak? In die volgende kursus ontsluit ons die wonder van voorlees, en beantwoord ons vrae soos watter boeke om te kies en waarom, en op watter ouderdom ons kinders gereed is om na voorlesings te luister. Kom sluit gerus aan!

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 5 points!
SKU: ALK-BVV Categories: , Tags: ,

In hierdie kursus leer ons oor die volgende:

Hoofstuk 1: Voorlees en breinontwikkeling

Les 1: Breinontwikkeling in die baba en klein kind

Les 2: Die impak van voorlees op breinontwikkeling

Les 3: Hoekom ‘n boek?

Hoofstuk 2: Voorlees en akademiese prestasie

Les 1: Die nommer een bydrae tot leerderprestasie

Les 2: Hoekom?

Hoofstuk 3: Ander voordele van voorlees

Les 1: Die invloed van voorlees op kinders met spraakagterstande

Les 2: Die uitwerking van voorlees op depressie

Les 3: Ander voordele van voorlees

Hoofstuk 4: Hoe doen ek dit?

Les 1: Verskillende style van voorlees

Les 2: Van watter ouderdom af kan ek voorlees

Les 3: Voorleesstrategieë

Hoofstuk 5: Bronne vir voorlees: Watter boeke kies ek?

Les 1: Babas & Peuters

Les 2: Kleuters

Les 3: Graad R’e

Les 4: Ouer kinders

Hoofstuk 6: Wenke vir voorlees

Les 1: Babas & Peuters

Les 2: Kleuters

Les 3: Graad R’e

Les 4: Ouer kinders

Shopping Basket
Scroll to Top