Wiskunde in die voorskool | Kortkursus

,

Wiskunde in die voorskool | Kortkursus

R150,00

In die Wiskunde in die voorskool – Kortkursus kyk ons na die belangrikheid van getalbegrip, maar ook na die waarde van telrympies en ander patrone. Ons bespreek watter ander wiskundige vaardighede nóg van belang is en hoe om wiskunde in die voorskoolse klas prakties toe te pas.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Purchase & earn 5 points!
SKU: ALK-WISK Categories: , Tag:

In hierdie kursus dek ons die volgende onderwerpe:

Hoofstuk 1: Konstruktivisme

Les 1: Wat is konstruktivisme

Les 2: Individuele konstruktivisme

Les 3: Sosiale konstruktivisme

Hoofstuk 2: Stadia van wiskundige ontwikkeling

Les 1: Sensories-motoriese stadium

Les 2: Pre-operasionele stadium

Les 3: Konkreet-operasionele stadium

Les 4: Formeel-operasionele stadium

Hoofstuk 3: Tipes wiskundige kennis

Les 1: Fisiese kennis

Les 2: Sosiale kennis

Les 3: Logies-wiskundige kennis

Les 4: Onderskeid tussen sosiale en logies-wiskundige kennis

Hoofstuk 4: Getalbegrip

Les 1: Wat is getalbegrip

Les 2: Hoekom is dit belangrik

Les 3: Hoe leer ek getalbegrip aan

Hoofstuk 5: Patrone

Les 1: Tipes patrone

Les 2: Hoekom is dit belangrik

Les 3: Aktiwiteite om patrone te oefen

Hoofstuk 6: Ander belangrike wiskunde konsepte in die voorskool

Les 1: Wat sê my beleide?

ELDA-dokument (0-5 jaar)

CAPS-dokument (graad R)

Les 2: Ruimte en vorm

Les 3: Meting

Les 4: Datahantering

Hoofstuk 7: Hoe maak ek wiskunde prakties?

Les 1: Werk konkreet

Les 2: Perseptuele vaardighede wat wiskunde voorafgaan

Les 3: Wiskundige apparaat (p.2/8 Gids 1) (self ontdek – toepas in werklike situasies)

Shopping Basket
Scroll to Top