4.71
(51 Ratings)

Kognitiewe- en Taalontwikkeling in die Klein Kind | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share
R150,00

About Course

Kognitiewe- en Taalontwikkeling in die Klein Kind

Kursusinhoud:

Ons kyk na die klassieke en meer moderne benaderings vir die bestudering van die kognitiewe ontwikkeling van babas en kleuters en beantwoord vrae soos: hoe leer babas, hoe en wanneer ontwikkel geheue, wat is verantwoordelik vir individuele verskille in kognitiewe vermoëns, en bevorder sosiale interaksie kognitiewe bevoegdheid ?

Ons kyk ook na taalontwikkeling en watter invloede bydra tot taalkundige vooruitgang.

Die kursus kan teen jou eie pas voltooi word en sluit lesmateriaal en video/s in.

Voltooi ‘n pre-en postvraestel en ontvang ‘n sertifikaat van voltooiing. (Digitaal, aflaaibaar en drukbaar)

 

Hierdie kursus volg ideaal op Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind, maar kan ook as alleenstaande kursus voltooi word.

 

Hierdie bladsy is vir studente om hierdie kursus te koop.
As jy ‘n skool is en meer as een kursus wil koop, stuur ‘n e-pos aan ons by: info@aanlynkursusse.com

Hoofstuk 1: Kognitiewe ontwikkeling in babas (geboorte tot 2 jaar): 3 klassieke benaderings
Kognitiewe-Gedragsbenadering
Psigometriese Benadering: Ontwikkelings- en IntelligensietoetsingPiagetiewe Benadering

Hoofstuk 2: Kognitiewe ontwikkeling in babas (geboorte tot 2 jaar): meer moderne benaderings
Les 1: Inligtingprosesseringsbenadering
Les 2: Kognitiewe Neurowetenskaplike Benadering
Les 3: Sosiaal-kontekstuele benadering
Hoofstuk 3: Taalontwikkeling in Babas (Geboorte tot 2 jaar)
Les 1: Volgorde van vroeë taalontwikkeling
Les 2: Eienskappe van Vroeë Spraak
Les 3: Klassieke Teorieë van Taalverwerwing: Die Natuur-Koester Debat
Les 4: Invloede op Taalontwikkeling
HOOFSTUK 4: Kognitiewe ontwikkeling in kleuters (2-6 jaar)
Les 1: Piagetian Benadering: Die Preoperasionele Kind
Les 2: Inligtingprosesseringsbenadering: Geheueontwikkeling
Les 3: Intelligensie: Psigometriese en Vygotskiese Benaderings
HOOFSTUK 5: Taalontwikkeling in Kleuters
Les 1: Woordeskat
Les 2: Pragmatiek en Sosiale Spraak
Les 3: Privaatspraak: Piaget vs Vygotski
Les 4: Vertraagede Taalontwikkeling
Les 5: Sosiale Interaksie en Voorbereiding vir Geletterdheid

Show More

Course Content

Hoofstuk 1: Kognitiewe ontwikkeling in babas (geboorte tot 2 jaar): 3 klassieke benaderings

  • Hoofstuk 1 – Pre-Toets
  • Kognitiewe-Gedragsbenadering
  • Psigometriese Benadering: Ontwikkelings- en Intelligensietoetsing
    01:33
  • Piagetiewe Benadering
    03:40
  • Hoofstuk 1 – Post-Toets

Hoofstuk 2: Kognitiewe ontwikkeling in babas (geboorte tot 2 jaar): meer moderne benaderings

Hoofstuk 3: Taalontwikkeling in Babas (Geboorte tot 2 jaar)

HOOFSTUK 4: Kognitiewe ontwikkeling in kleuters (2-6 jaar)

HOOFSTUK 5: Taalontwikkeling in Kleuters

Eindeksamen – Kognitiewe- en Taalontwikkeling in die Klein Kind
Maak asseblief seker dat jy die Eksamen in EEN SITTING voltooi. Sou jy halfpad stop of die eksamen sluit, sal nul [0] punte vir die eksamen aan jou toegeken word.

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.7
Total 51 Ratings
5
41 Ratings
4
7 Ratings
3
2 Ratings
2
0 Rating
1
1 Rating
RS
1 week ago
Woow. Was very interesting
AG
3 months ago
BAIE BAIE GOED!
AP
4 months ago
It was very hard
LH
9 months ago
Did not enjoy this course as much. Do not like post tests
KS
10 months ago
Baie baie oulike kursus. Baie dankie!
NS
11 months ago
Baie leersaam
AK
12 months ago
Baie insiggewende kursus
GJ
12 months ago
Loved the course
CB
1 year ago
Wonderful and you learn a lot
AM
1 year ago
Nice one thank you
BAIE OULIK EN OPVOEDKUNDIG!
DC
1 year ago
I enjoyed all the information.
RJ
1 year ago
Very insightful
EP
2 years ago
Was helpfull
TJ
2 years ago
Die was n baie interesante kurses ek het baie geleer!!
CD
2 years ago
Baie interessante inligting
JG
2 years ago
This course was filled with information to help one understand the early years development of the brain. And why reading is so very important.
Soveel inligting word gegee, maar steeds maklik om te volg, het baie daarvan gehou!
MB
2 years ago
Informative and user friendly
PA
2 years ago
Baie ingewikkelde en boeiende kursus. Maak aantekeninge gedurende die kursus om moeilike vrae te antwoord. Dink mooi. Maar was baie interessant.
JN
2 years ago
Nice
WR
2 years ago
dit verduidelik jou alles wat jy moet weet oor taalontwikkeling in babas en klueters
AB
2 years ago
was a little difficult but worth
M
2 years ago
It was great.
J
2 years ago
Baie interessant en leersaam
CV
2 years ago
Die kursus was baie interessant
EE
3 years ago
baie interessant
JG
3 years ago
It was a lot of useful information. Thank you very much
NC
3 years ago
Loved learning new things
TC
3 years ago
Challenging but definitely taught me a lot
CC
3 years ago
It was amazing course to do
CR
3 years ago
Fantasties! Verskriklik baie geleer.
CS
3 years ago
I loved this course. Very informative!
Shanel Steenkamp
3 years ago
*
NH
3 years ago
Baie goeie kursus gewees.
Baie dankie, dit was baie leersaam.
MV
3 years ago
Die inhoud was waardevol maar vd 3 kursusse was dit die "moeilikste" ene gewees. En tog is dit relevant en logies - en wonder maar net????
IH
3 years ago
I am so glad you're guys are amazing
LD
4 years ago
Lots of facts - very interesting!
EK
4 years ago
HET DIT GELOVE
S
4 years ago
Hierdie was 'n baie insigewende kursus ek as dagmoeder kon baie van die leerwerk toepas en eien op my peuters, baie oulike kursus.
AC
4 years ago
Learned so much! Highly recommend
YV
4 years ago
The course is very informative and help people realise more and more about children in developing skills
BB
4 years ago
Very good course. Learned a lot through this course
MG
4 years ago
Yes it was if learned so much about children
AV
4 years ago
Hierdie is die beste, interessantste kursus. Elke sent werd. Baie goeie diens!
LP
4 years ago
Puik kursus! Ek stel voor almal wat met kinders werk doen hierdie kursus.
SS
4 years ago
Very Interesting
SL
4 years ago
Luckily, I have a B.Ed Degree and was able to understand most of the context of this course. I do not feel that just anyone working in an ECD Centre will be able to understand and successfully complete this course. Videos did not explain enough. The presenter simply read out loud. I would love to see more practical examples. Using big words are impressive, but explaining something in a way that everyone is able to understand would be much more efficient.

However, I have learnt quite a lot and I look forward to doing another online course with you!
JU
4 years ago
Wow! Dankie vir die kursus.
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top