4.91
(33 Ratings)

Inleiding tot Spelterapie vir Onderwysers | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share

About Course

Hierdie kursus is ontwerp om kleuterskool- en vroeëkinderontwikkelingsopvoeders bekend te stel aan die basiese beginsels van spelterapie. Spelterapie gebruik spel as ‘n medium om kinders te help om hul emosies uit te druk, moeilike ervarings te verwerk, en probleemoplossingsvaardighede te ontwikkel in ‘n veilige en koesterende omgewing. Onderwysers sal leer hoe om terapeutiese spelstrategieë in die klaskamer te integreer om kinders se emosionele, sosiale en kognitiewe ontwikkeling te ondersteun.

Hierdie kortkursus is nie ’n terapiekwalifikasie nie, maar ’n verrykingskursus vir onderwysers. Dit bied kennis wat in die klaskamer toegepas kan word, maar kwalifiseer jou nie om as ’n spelterapeut te praktiseer nie.

Nog ‘n wonderlike kursus om hierdie een aan te vul is ons: Die Neurodiverse Kleuter | Kort Kursus

 

Show More

Course Content

Hoofstuk 1: Inleiding tot Spelterapie

  • Les 1: Definisie en beginsels van spelterapie
  • Les 2: Historiese agtergrond en teoretiese grondslae
  • Les 3: Voordele van spelterapie in opvoedkundige omgewings
  • Les 4: Die rol van spel in kinderontwikkeling
  • Les 5: Emosionele, Sosiale en Kognitiewe voordele van spelterapie

Hoofstuk 2: Tipes Spelterapie

Hoofstuk 3: Toepassing van spelterapie in die klaskamer

Hoofstuk 4: Verstaan kinders se gedrag

Hoofstuk 5: Speelterapie tegnieke en gereedskap

Hoofstuk 6: Etiese oorwegings en professionele grense

Hoofstuk 7: Assessering en Evaluering

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.9
Total 33 Ratings
5
30 Ratings
4
3 Ratings
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
PL
1 month ago
I am so blessed to found a way to better myself to help student's further in my future plans.
GB
3 months ago
This was a good match for me as teacher. I have learnt a lot.
MK
4 months ago
In the course I learned lots of new things
It was very good and i learned from the course
CV
6 months ago
The sensory part was very interesting, I enjoyed getting new insight on how to handle the learners in my class and how I can assist those in need. I will definitely implement the information in my classroom.
JV
8 months ago
Dit was ongelooflike baie inligting, maar baie insiggewend en leersaam. Sal die kursus vir enige onderwyser aanbeveel. Dit kan daagliks in die klas help en toegepas word.
TJ
11 months ago
Baie interesant
HF
12 months ago
Fantastic
NS
1 year ago
Baie leersaam en wenke om in jou klaskamer te gebruik.
ES
1 year ago
Very good match and I learned a lot of new things
SR
1 year ago
Excellent course, all educators must do this course. It will really help them to understand and how to help learners in the classroom.
AM
1 year ago
Just love what we learn
Baie goed en opvoedkundig, dankie!
BH
1 year ago
Goeie kort kursus, baie leervol
JC
2 years ago
Ek het baie geleer
ZS
2 years ago
It was so interresting and i learned so much!!!!!!!!
IL
2 years ago
Baie maklik om instruksies te volg. Baie goeie inligting. Vinnige terugvoer van eienaar indien jy enige iets wil weet of hulp nodig het.
Dit was ongelooflik interessant. Baie dankie
MH
2 years ago
Dit was goed vir my om meer te leer sodat ek kinders in my klas kan help.
WR
2 years ago
Very good
HJ
2 years ago
Professional and high quality
Very interesting
LM
2 years ago
Dankie vir die waardevolle insiggewende kursus. Ek beveel dit beslis aan vir onderwysers.
ES
2 years ago
Ek het die kursus baie interessant gevind.
LH
2 years ago
I really enjoyed the course. It was informative and helpful on how play therapy can be doen easily in the classroom
AP
2 years ago
Die kursus was baie hulpvaardig en intressant
AK
2 years ago
Om kinders beter te verstaan en te help waar kan in klaskamer omstandighede.
AB
2 years ago
Hierdie kursus het my die nodige "toerusting" gegee wat nodig is om met kinders op 'n ander vlak te werk. Inhoud is eenvoudig, maar doeltreffend.
DC
2 years ago
Ek het die kursus baie interessant gevind. Baie dankie vir die ongelooflike moeite wat julle in die kursus plaas.
It was a good match and it definitely helped me to understand and how to help in certain situations
AB
2 years ago
It was perfect I am going to study to become a play therapist and this course helped already
AR
2 years ago
Great course!
AA
2 years ago
I really enjoyed the course; it was really insightful and interesting I learned a lot!
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top