5.00
(1 Rating)

Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole | 6 Maande Program | Deel 2

Wishlist Share

About Course

Hierdie kursusse sal elke maand beskikbaar wees vir jou/jou onderwysers om te gebruik.

Maandelikse indiensopleiding vir jou en jou personeel met uiteenlopende onderwerpe wat die basiese beginsels van kleuterskoolonderrig dek.

Relevante, op datum navorsing aangebied in 25-35 min video-sessies

Watter Onderwerpe Word Gedek?

*Skoolgereedheid

*Kuns in die kleuterklaskamer

*Die belangrikheid van voorlees

*Wiskunde in die voorskool

*Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in Voorskool – Einde November 2023

*Wetenskap in die voorskool

Aflaaibare en drukbare opleidingbywoningsblad vir elke les.

As jy Deel 1 wil koop, klik asseblief HIER

Dit is vir ‘n maksimum van 12 opvoeders. ‘n Lys van opleidingsgangers moet aan Aanlynkursusse gestuur word vir rekordhoudingdoeleindes.

Course Content

Maandelikse Opleiding

  • Skoolgereedheid
    28:30
  • Kuns in die kleuterklaskamer
    30:17
  • Die belangrikheid van voorlees
    36:01
  • Wiskunde in die voorskool
    32:09
  • Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in Voorskool
    37:04
  • Wetenskap in die voorskool
    21:04

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

5.0
Total 1 Rating
5
1 Rating
4
0 Rating
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
AC
2 years ago
Ek beveel graag hierdie wonderlike program aan vir enig eskool wat opleiding vir hulle skole nodig het.
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top