Wiskunde in die voorskool | Kortkursus
In die Wiskunde in die voorskool – Kortkursus kyk ons na die belangrikheid van getalbegrip, maar ook na die waarde van telrympies en ander patrone. Ons bespreek watter ander wiskundige vaardighede nóg van belang is en hoe om wiskunde in die voorskoolse klas prakties toe te pas. In hierdie kursus dek ons die volgende onderwerpe:
Wiskunde in die voorskool | Kortkursus Read More »

