Aanlynkursusse Online Courses   Skool Gereedheid 13 11zon

Skoolgereedheid | Kort Kursus

In hierdie kursus kyk ons na die belangrikheid daarvan om kinders vir skool gereed te maak en faktore wat skoolgereedheid beïnvloed. Ons kyk ook na die vereistes waaraan ‘n kind moet voldoen om gereed te wees vir skool, na aktiwiteite om hierdie vaardighede te oefen, en na skoolgereedheidstoetse. Ons kyk na die volgende: Skoolrypheid en

Skoolgereedheid | Kort Kursus Read More »