ontwikkeling

Sensoriese – en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind Aanlyn Kort Kursus R2

Sensoriese – en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind | Kort Kursus

KURSUSINHOUD: Vind uit wat die sensoriese kapasiteit vir babas en kleuters is, en waarom dit belangrik is. Ons kyk ook na aktiwiteite om hulle sensories te stimuleer. Kyk na hoe ‘n baba en kleuter motories ontwikkel, ontvang mylpale en aktiwiteite, en weet wanneer daar rede tot kommer is. Die kursus kan teen jou eie pas

Sensoriese – en Motoriese Ontwikkeling in die Klein Kind | Kort Kursus Read More »

Perseptuele Ontwikkeling en Vaardighede in die Klein Kind Aanlyn Kort Kursus R2 11zon

Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind | Kort Kursus

Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind KURSUSINHOUD: Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind Vind uit watter vaardighede onder die “perseptuele ontwikkeling”-sambreel val, en wat die doel van perseptuele ontwikkeling is. Ons kyk na perseptuele mylpale en na ouderdomsgepaste aktiwiteite wat die verskillende vaardighede ontwikkel.   Die kursus kan teen

Perseptuele Ontwikkeling en – Vaardighede in die Klein Kind | Kort Kursus Read More »

Shopping Basket
Scroll to Top