Music in the Preschool   Afr 11zon

Musiek In die Voorskoolse Klaskamer | Kortkursus

Hierdie kursus bied ‘n omvattende ontleding van musiek se invloed op kinderontwikkeling. Ons kyk na die voordele van musiek op kognitiewe, emosionele en sosiale ontwikkeling en die neurologiese impak daarvan. Verder verbind ons musiek met die ELDAs en kyk na die uitdagings wat opvoeders in die gesig staar, maar ook na oplossings en die praktiese

Musiek In die Voorskoolse Klaskamer | Kortkursus Read More »