Lesbeplanning en Assessering Volgens die ELDAs Aanlyn kort kursus R2 11zon

Lesbeplanning en Assessering Volgens die ELDAs

Kursusinhoud: Hoe kies ek my temas? Hoe weet ek wat elke ouderdomskind moet weet? Watter leerareas dek ek? Hoe bring ek dit in lyn met die ELDA-dokument om aan die nasionale vereistes te voldoen? Wat is deurlopende assessering? Wat assesseer ek? Hoe stel ek my eie assesserings op? Al hierdie vrae en meer gedek in

Lesbeplanning en Assessering Volgens die ELDAs Read More »