4.78
(27 Ratings)

Lesbeplanning en Assessering Volgens die ELDAs

Wishlist Share

About Course

Kursusinhoud:

  • Hoe kies ek my temas?
  • Hoe weet ek wat elke ouderdomskind moet weet?
  • Watter leerareas dek ek?
  • Hoe bring ek dit in lyn met die ELDA-dokument om aan die nasionale vereistes te voldoen?
  • Wat is deurlopende assessering?
  • Wat assesseer ek?
  • Hoe stel ek my eie assesserings op?

Al hierdie vrae en meer gedek in hierdie unieke aanlyn kursus! 

 

Hierdie bladsy is vir studente om hierdie kursus te koop.
As jy ‘n skool is en meer as een kursus wil koop, stuur ‘n e-pos aan ons by: info@aanlynkursusse.com

Kursusinhoud:

Hoofstuk 1: Die ELDA dokument

Les 1: Waarna verwys die ELDA/VLOA?

Les 2: Op wie is die dokument gerig?

Les 3: Wat is ‘n kurrikulumraamwerk?

Hoofstuk 2: Die uitleg van die Nasionale Kurrikulumraamwerk:

Les 1: Die NKR en die Kritieke Uitkomstes

Les 2: Vroeë Leer- en Ontwikkelingsareas

Les 3: Die struktuur van elke ELDA/VLOA

Hoofstuk 3: Integrasie van die ELDAs/VLOAs in kinders se daaglikse roetines:

Les 1: Een aktiwiteit – veelvuldige uitkomstes

Les 2: Inklusiwiteit

Les 3: Die belangrikheid van speel

Hoofstuk 4: Lesbeplanning

Les 1: Wat het ek nodig om te begin?

– templaat

– ELDA dokument

– temas

Les 2: Lesbeplanning volgens die ELDAs/VLOAs (vir die verskillende ouderdomsgroepe)

Hoofstuk 5: Assessering

Les 1: Wat is assessering?

Les 2: Die doel van assessering

Les 3: Kinders met spesiale behoeftes

Les 4: Waar vind assessering plaas

Les 5: Hoe assesseer ek?

– voorbereiding

– observasie

– optekening

Show More

Course Content

Die ELDA Dokument

  • Die ELDA’s Dokument
  • Waarna verwys die ELDA/VLOA?
    03:25
  • Op wie is die dokument gerig?
  • Wat is ‘n kurrikulumraamwerk?

Die uitleg van die Nasionale Kurrikulumraamwerk

Integrasie van die ELDAs in kinders se daaglikse roetines

Lesbeplanning

Assessering

Eindeksamen | Lesbeplanning volgens Die ELDA’s

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.8
Total 27 Ratings
5
22 Ratings
4
4 Ratings
3
1 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
JN
6 months ago
Goed gedoen
EV
6 months ago
This course was helpful. Tho one of the videos had a small editing mistake but other than that this course really helped me understand the ELDAs.
MD
6 months ago
Good thank you
SC
10 months ago
ja was baie intersant het baie geleer
Dit is so maklik om te volg ek het dit vreeslik geniet!
TG
2 years ago
Baie Goed
TJ
2 years ago
Wonderlike kurses, nou vertsaan ek baie beter!!
AM
2 years ago
Sjoe dis Baie nice dankie
2 years ago
Was a good course , there is a video where you say you will read the paragraph over and start again as if you forgot to cut the video. very distracting.
This was a very good learning experience
HN
2 years ago
I really learned a lot and would recommend this course to all parents not only teachers.
SB
2 years ago
Excellent!!
NS
2 years ago
Verry good cource
SG
2 years ago
It was very helpful
J
2 years ago
Verduidelikings was goed
NA
3 years ago
I have learned so much more
AN
3 years ago
It gives a lot of detail on how to plan and prepare for your students. I will definitely start take more concrete notes of all my students
Maryke Brand
3 years ago
Very good
Shanel Steenkamp
3 years ago
Briljant!
CM
3 years ago
I enjoyed doing the course
MC
4 years ago
It was very informative and gave me new insight into the ELDA's
RB
4 years ago
Vreeslik dankie. Ek kan hierdie kursus verseker aanbeveel
Mariaan Meyer
4 years ago
This was a good match
ES
4 years ago
Very educational
AB
4 years ago
Waardevolle inligting wat elke onderwyser behoort te weet.
SN
4 years ago
Awesome course. Helped a lot. Thanx. Hope there is more courses
LC
4 years ago
This course breaks up the ELDAS very clearly and makes it easy to understand and put to practice
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top