Leer jou kind lees | Kort kursus
Hoe leer ek my kind lees? Hetsy jy ‘n kleuter in sy pre-leesfase het of ‘n splinternuwe lesertjie in graad 1, of selfs ‘n ouer kind wat net nie die vaardigheid van lees kan bemeester nie, hierdie kursus is vir jou. In hierdie gespesialiseerde kursus kyk ons onder meer na die tekens van leesgereedheid, die
Leer jou kind lees | Kort kursus Read More »

