5.00
(13 Ratings)

Leer jou kind lees | Kort kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share

About Course

Hoe leer ek my kind lees? Hetsy jy ‘n kleuter in sy pre-leesfase het of ‘n splinternuwe lesertjie in graad 1, of selfs ‘n ouer kind wat net nie die vaardigheid van lees kan bemeester nie, hierdie kursus is vir jou.

In hierdie gespesialiseerde kursus kyk ons onder meer na die tekens van leesgereedheid, die verskillende onderrigmetodes en benaderings tot lees, die gebruik van gevlakte lesers, hoëfrekwensiewoorde, en hoe om sukkelende lesers te help.

Om ‘n kind te leer lees, kan skrikwekkend en uitdagend wees, maar hierdie kursus sal jou stap-vir-stap bemagtig.

Kursus Inhoud:

Hoofstuk 1: Inleiding tot vroeë geletterdheid

Les 1: Suid-Afrika se leeskrisis

Les 2: Die belangrikheid van vroeë geletterdheidsontwikkeling

Les 3: Die tipiese ouderdom om te leer lees

Les 4: Tekens wat leesgereedheid aandui

Hoofstuk 2: Preleesvaardighede

Les 1: Kraak die kode

Les 2: Fonemiese bewustheid

Les 3: Fonologiese bewustheid

Les 4: Bewustheid van druk

Les 5: Woordeskatontwikkeling

Hoofstuk 3: Metodes vir leesonderrig

Les 1: Klankgebaseerde benadering: onderrig van letter-klank-korrespondensie

Les 2: Heeltaalbenadering: fokus op betekenis en konteks

Les 3: Gebalanseerde benadering: kombineer klankonderrig met lees vir betekenis

Les 4: Watter metode kies ek?

Hoofstuk 4: Gebruik van gevlakte leesboekies

Les 1: Leesvlakke

Les 2: Voordele en beperkings van gevlakte leesboekies

Les 3: Hoe om toepaslike gevlakte leesboekies te kies

Hoofstuk 4: Steiering in leesonderrig

Les 1: Steiering in leesonderrig

Les 2: Voorlees

Les 3: Gedeelde lees

Les 4: Begeleide lees

Les 5: Onafhanklike lees

Hoofstuk 6: Hoë frekwensie woorde en sigwoorde

Les 1: Wat is hoë frekwensie woorde en wat is sigwoorde?

Les 2: Die belangrikheid van sigwoorde in leesvlotheid

Les 3: Strategieë vir die onderrig en versterking van hoë frekwensie woorde

Hoofstuk 7:  Wenke vir sukkelende lesers

Les 1: Identifisering van uitdagings

Les 2: Soek van gepaste ondersteuning

Les 3: Ontwikkeling van ‘n persoonlike plan

Les 4: Verskaffing van bykomende oefening en versterking

Les 5: Vier vordering en handhaaf ‘n positiewe gesindheid

Show More

Course Content

Hoofstuk 1: Inleiding tot vroeë geletterdheid

  • Les 1: Suid-Afrika se leeskrisis
    01:09
  • Les 2: Die belangrikheid van vroeë geletterdheidsontwikkeling
  • Les 3: Die tipiese ouderdom om te leer lees
  • Les 4: Tekens wat leesgereedheid aandui

Hoofstuk 2: Preleesvaardighede

Hoofstuk 3: Metodes om te leer lees

Hoofstuk 4: Steiering in leesonderrig

Hoofstuk 5: Gebruik van gevlakte leesboekies

Hoofstuk 6: Hoë frekwensie woorde en sigwoorde

Hoofstuk 7: Wenke vir sukkelende lesers

Finale toets om die kursus te voltooi | Leer jou kind lees

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

5.0
Total 13 Ratings
5
13 Ratings
4
0 Rating
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
PV
4 weeks ago
Ja en dit was baie interressant en leersaam
LH
2 months ago
Goeie inhoud
AJ
6 months ago
I have passed the course, but can't find my certificate
LM
9 months ago
Dit leer jou weer as volwassene, na watse aspekte jy moet kyk en op moet fokus weer. Hierdie kursus het my weer baie gehelp om te recap
NM
1 year ago
Baie goed saamgestel.
SB
1 year ago
Excellent!
ID
1 year ago
Easy to understand and complete. Thank you.
JG
2 years ago
Ek dink elke ouer moet die kurses afle nog voor die geboorte van hul eerste kind. Die belangrikheid van voorlees en om met jou kind in 'n ryk woordeskat te praat is uiters belangrik van dag 1 af.
Interesting facts about reading
IK
2 years ago
Good
Very interesting
AB
2 years ago
So important for foundation phase teachers to do. Tips to learn and realize the why and how.
EL
2 years ago
Dis wat ek nodig gehad het om net weer op te skerp. Dankie
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top