Kuns in die Kleuter Klaskamer | Kort Kursus
In hierdie kursus kyk ons onder meer na die ontwikkelingstadia van kinderkuns en die groot rol wat kuns in die totale ontwikkeling van die kind speel. Ons kyk na hoe kinderkuns nié moet lyk nie, en hoe gehalte kinderkuns wel moet lyk. Ons gee ook belangrike wenke vir die voorbereiding van kunslesse in die kleuterskool
Kuns in die Kleuter Klaskamer | Kort Kursus Read More »

