4.95
(21 Ratings)

Kuns in die Kleuter Klaskamer | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share

About Course

In hierdie kursus kyk ons onder meer na die ontwikkelingstadia van kinderkuns en die groot rol wat kuns in die totale ontwikkeling van die kind speel. Ons kyk na hoe kinderkuns nié moet lyk nie, en hoe gehalte kinderkuns wel moet lyk. Ons gee ook belangrike wenke vir die voorbereiding van kunslesse in die kleuterskool en om aankope van kunsvoorraad te bestuur.

Inhoud:

Hoofstuk 1: Ontwikkelingstadia van kinderkuns

Les 1: Inleiding

Les 2: Krabbelstadium

Les 3: Pre-skematiese stadium

Les 4: Skematiese stadium

Les 5: Kinders met spesiale behoeftes

Hoofstuk 2: Die rol van kuns in die totale ontwikkeling van die kind

Les 1: Kognitiewe ontwikkeling

Les 2: Perseptuele ontwikkeling

Les 3: Motoriese ontwikkeling

Les 4: Taalontwikkeling

Les 5: Wiskunde ontwikkeling

Les 6: Emosionele ontwikkeling

Les 7: Sosiale ontwikkeling

Les 8: Estetiese ontwikkeling

Les 9: Entrepeneurs

Hoofstuk 3: Produk vs Proses

Les 1: Produk vs Proses

Les 2: Hoe kinderkuns nié moet lyk nie

Les 3: Hoe kinderkuns behoort te lyk

Hoofstuk 4: Lesbeplanning en voorbereiding

Les 1: Beplanning en aankoop van voorraad

Les 2: Beplanning en voorbereiding

Les 3: Die kunsles

Show More

Course Content

Hoofstuk 1: Ontwikkelingstadia van kinderkuns

  • Les 1: Inleiding
    03:00
  • Les 2: Krabbelstadium
  • Les 3: Pre-skematiese stadium
  • Les 4: Skematiese stadium
  • Les 5: Kinders met spesiale behoeftes
    01:42

Hoofstuk 2: Die rol van kuns in die totale ontwikkeling van die kind

Hoofstuk 3: Produk vs Proses

Hoofstuk 4: Lesbeplanning en voorbereiding

Eindeksamen | Kuns in die Kleuter Klaskamer

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

5.0
Total 21 Ratings
5
20 Ratings
4
1 Rating
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
AR
4 months ago
Baie insiggewend!
EG
10 months ago
Yes,it help me to understand how children can be creative.
SV
11 months ago
Great course! Thank you.
AK
1 year ago
Nie 'n kuns persoon nie maar baie goed om te weet hoe om kinders te werk wat hulle kuns moet doen en uitleef
EP
2 years ago
Dit is gemaklik om in jou eie tyd te voltooi
JG
2 years ago
Ek was veras om te sien my kind se tekeninge is wel op die regte vlak, ek was bekommered oor ek my kind tuisonderrig. Ek glo glad nie aan dinge vir my kinders doen nie, ek wys hulle en dan moet huls self probeer of dit nou knip, plak of skryf is. En hier is dit weer bevestig dat dit die eenigste regte manier is.
WR
2 years ago
Very interesting course
NS
2 years ago
Baie leersaam. Baie dankie
MV
2 years ago
Dit was lekker en goed. Sou net graag 'n klompie idees wou gehad het vir kunsprojekte.
LH
2 years ago
Insightful.
JN
2 years ago
Good
Very good
MB
2 years ago
Dit was vir my so lekker om die kursus te doen, daar is sovel dinge wat ek nie geweet het nie, wat ek op n daaglikse basis die gebeur
TJ
2 years ago
Hierdie kurses het vir my geleer dat kuns nie perfek moet wees nie!! Baie goeie kurses,
AN
2 years ago
Excellent !
SF
2 years ago
Good
Die eienaar is awesome, vriendelik en help graag baie vinnag. Defnintief die geld werd!
ES
3 years ago
I learnt a lot
Y
3 years ago
Dit het baie nuttige inligting gehad wat ek in my klas kan toepas
CR
3 years ago
Interessant!
AB
3 years ago
So so important for every teacher to understand the thinking behind art in the classroom and not just the doing of art. Excellent course!
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top