Klaskamerbestuur in die Voorskool | Kort Kursus
‘n Goed bestuurde klaskamer skep ‘n veilige, gestruktureerde en liefdevolle omgewing waar jong kinders kan leer, speel en ontwikkel. Hierdie praktiese kortkursus rus ECD-praktisyns toe met die kennis en vaardighede om hul klaskamer optimaal op te stel vir leer, ontwikkeling en veiligheid, positiewe gedrag te bevorder, uitdagende gedrag effektief te hanteer en daaglikse roetines suksesvol
Klaskamerbestuur in die Voorskool | Kort Kursus Read More »

