Klaskamerbestuur in die Voorskool | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share
R150,00

About Course

‘n Goed bestuurde klaskamer skep ‘n veilige, gestruktureerde en liefdevolle omgewing waar jong kinders kan leer, speel en ontwikkel. Hierdie praktiese kortkursus rus ECD-praktisyns toe met die kennis en vaardighede om hul klaskamer optimaal op te stel vir leer, ontwikkeling en veiligheid, positiewe gedrag te bevorder, uitdagende gedrag effektief te hanteer en daaglikse roetines suksesvol te bestuur. Deelnemers ontvang praktiese strategieë, wenke en gereed-om-te-gebruik hulpmiddels wat onmiddellik in die voorskool toegepas kan word.

Course Content

Hoofstuk 1: Wat is Klaskamerbestuur?

  • Les 1: Die rol van die opvoeder
  • Les 2: Waarom klaskamerbestuur belangrik is
  • Les 3: Voorkoming eerder as regstelling
  • Les 4: Skep ‘n positiewe leeromgewing

Hoofstuk 2: Die Fisiese Klaskameromgewing

Hoofstuk 3: Daaglikse Roetines

Hoofstuk 4: Klasreëls en verwagtinge

Hoofstuk 5: Oorgange en Grootgroepbestuur

Hoofstuk 6: Praktiese Klaskamerbestuurshulpmiddels

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

No Review Yet
No Review Yet
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top