Aanlynkursusse Online Courses   Kleuters wat Byt 5 11zon

Kleuters wat byt | Kort Kursus

Byt in kleuterskole, is ‘n algemene verskynsel. Onderwysers vind dit dikwels moeilik om ‘n gebeurtenis soos hierdie te hanteer en weet nie hoe om die vier betrokke partye te hanteer nie: die byter, die kind wat gebyt is en beide se ouers. In hierdie kursus bied ons 30 nuttige lesse aan om jou te help

Kleuters wat byt | Kort Kursus Read More »