4.90
(39 Ratings)

Kleuters wat byt | Kort Kursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share
R150,00

About Course

Byt in kleuterskole, is ‘n algemene verskynsel. Onderwysers vind dit dikwels moeilik om ‘n gebeurtenis soos hierdie te hanteer en weet nie hoe om die vier betrokke partye te hanteer nie: die byter, die kind wat gebyt is en beide se ouers.

In hierdie kursus bied ons 30 nuttige lesse aan om jou te help met die hantering van ‘n kind wat byt én die kind wat gebyt is. (Ingesluit by die kursus is 3 aflaaibare dokumente vir jou om te gebruik: Voorbeeld Skoolbytbeleid, Inligtingsbrief aan Ouers & ‘n Voorvalverslagvorm)

In hierdie kursus gaan ons kyk na:

  • Byt
  • Kleuterjare
  • Vroeë kinderjare omgewing
  • Hantering van die Ouers
  • Bytgewoontes
  • Gereelde byt en aggressiewe gedrag
  • Aflaaibare Dokumente – Voorbeeldbrief aan ouers (Redigeerbaar) | Voorbeeld Skoolbytbeleid (Redigeerbaar) | Voorval/ongelukverslagvorm (PDF) | Kontrolelys vir die reaksie op byt in vroeë kinderjare omgewings (PDF)
Show More

Course Content

Byt

  • Les 1: Byt in peuters
  • Les 2: Kinderontwikkeling
    04:27
  • Les 3: Wat kan opvoeders doen om byt te elimineer?
  • Les 4: Hoe algemeen is byt in klaskamers?

Kleuterjare

Vroeë kinderjare omgewing

Hoe om die ouers te hanteer

Bytgewoontes

Gereelde byt en aggressiewe gedrag

Aflaaibare Dokumente

Kursustoets | Kleuters wat byt
Maak asseblief seker dat jy die Eksamen in EEN SITTING voltooi. Sou jy halfpad stop of die eksamen sluit, sal nul [0] punte vir die eksamen aan jou toegeken word.

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.9
Total 39 Ratings
5
35 Ratings
4
4 Ratings
3
0 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
PB
6 days ago
Baie dankie vir 'n sorgvuldige, goed ingeligte kursus, ek het dit baie geniet, die lees werk was bietjie baie maar omdat ek dit in my dag kon opbreek het dit baie gehelp.
MF
3 months ago
Dit het my oe heeltemal oop gemaak en verseker dat ek die situasie anders moet hanteer
ET
5 months ago
Baie leersaam
KA
7 months ago
I learned a lot. Thank You.
LS
8 months ago
.
JV
8 months ago
Baie insiggewend. Dit het my kennis weer ingeskerp na 21 jaar in die onderwys.
I've learned a lot in this course
DC
1 year ago
Baie goeie hulpmiddels. Dankie
CD
2 years ago
Uitstekende inligting waarmee gewerk kan word.
JS
2 years ago
So baie insiggewende informasie. Baie dankie
RO
2 years ago
Ek het die kurses geniet want ek kan dit sien in my daaglikse werk. baie behulpsaam.
Thos was very good and I learned a lot
SS
2 years ago
Baie goed dankie!
JN
2 years ago
Nice
J
2 years ago
Excellent course
MN
2 years ago
Toepaslike inligting, praktiese raad en goeie dokumente aangeheg. Dankie
AV
2 years ago
Baie insiggewend
MN
2 years ago
Baie insiggewend
EE
3 years ago
Baie insiggewend
MS
3 years ago
Well explained course
NH
3 years ago
It helped me understand the child who is biting in our class! Thank you
KE
3 years ago
Wonderlike inligting vir enige onderwyser en ouer oor 'n baie teer sakie in elke klaskamer!
CJ
3 years ago
Baie leersaam gewees
MG
3 years ago
I learned alot
CD
3 years ago
Good course
ES
3 years ago
It had a lot of valuable information that has helped me a lot with incidents at school where a child bit another, especially the section on how to react not only to the child, but to the parents! Very impressed
CV
3 years ago
Baie leersaam, baie dankie!
SG
3 years ago
Dit het my nou so baie gehelp. Niks meer bytertjies nie!!
DB
3 years ago
A good course to educate about biting
TJ
3 years ago
Wonderlike kort kurses. Het so baie geleer, stel dit vir enige iemand voor!
DK
3 years ago
It was a very nice course and i have learned a lot thank u so much
AE
3 years ago
Dit was baie leersaam en ek het dit baie geniet
SL
3 years ago
This course has really been informative and me as a teacher really learned new information.
KW
3 years ago
Very interesting!
Tania Luttig
3 years ago
Thank you so much for your time helping us in biting situations, really appreciate it.
EN
3 years ago
Very informative! Highly recommended. Thank you
MS
3 years ago
Very Interesting. And helped me open up to many ways in dealing with biters.
MB
3 years ago
Very insightful
EV
3 years ago
Hierdie was ń fantastiese kursus! Soveel geleer. Ek sal dit vir almal met kleuters aanbeveel!
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top