Aanlynkursusse Online Courses   Die belangrikheid van Buitespel 11zon

Die Belangrikheid van Buitespel | Kort Kursus

Speelgronde is plekke waar kinders se spel kan vlerke kry en kan floreer. Goeie buitelugspeelgronde is groot genoeg en só ontwerp dat kinders se spel tot volle uitdrukking kan kom. ‘n Plek waar kinders kan mors, hardloop, spring en wegkruip, waar hulle kan skree, fluit en die natuurlike omgewing kan verken. In hierdie kursus kyk

Die Belangrikheid van Buitespel | Kort Kursus Read More »