Die Belangrikheid van Buitespel | Kort Kursus
About Course
Speelgronde is plekke waar kinders se spel kan vlerke kry en kan floreer. Goeie buitelugspeelgronde is groot genoeg en só ontwerp dat kinders se spel tot volle uitdrukking kan kom. ‘n Plek waar kinders kan mors, hardloop, spring en wegkruip, waar hulle kan skree, fluit en die natuurlike omgewing kan verken.
In hierdie kursus kyk ons na:
- Die doel van buitespel
- Fisieke oefening
- Genot van die buitelewe
- Leer oor die wêreld
- Leer oor jouself en die omgewing
- Die oortollige-energie teorie
- Gesondheid
- Aanmoediging van verskillende soorte fisieke spel
- Buitespel voorspraak
Course Content
Hoofstuk 1: Buitespel
-
Les 1: Die belangrikheid van buitespeel
-
Les 2: Die belangrikheid van motoriese vaardighede
-
Les 3: Sosiale vaardighede en liggaamlike ontwikkeling
-
Les 4: Motoriese aktiwiteite en emosies
01:41 -
Les 5: Verbindings met kognitiewe ontwikkeling
Hoofstuk 2: Doel van buitespel
Hoofstuk 3: Surplus-energie-teorie
Hoofstuk 4: Buitelugspel en breinontwikkeling
Hoofstuk 5: Ongestruktureerde spel
Hoofstuk 6: Buitelugspel voorspraak
Kursustoets
Kursussertifikaat | Course Certificate
Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion
Student Ratings & Reviews
Baie interessant!
It was a very informative and enjoyable course to complete. Will definitely be making use of this course with my kids at school.
very nice. videos were a bit long. would rather prefer reading
Sou graag meer wou leer oor toesig tydens buitespel
Leersaam gewees
#
Good course
Good