Aanlynkursusse Online Courses Die wetenskap van beweging en die brein 11zon

Die Wetenskap van beweging en die brein | Kort Kursus

Beweeg, Speel, Groei – Die Wetenskap van beweging en die brein Het jy geweet dat beweging ’n belangrike rol speel in breinontwikkeling en leer? In hierdie kortkursus ondersoek hoe fisieke aktiwiteit kognitiewe groei, emosionele regulering en algehele welstand by jong kinders bevorder. Kursusinhoud: Hoofstuk 1: Hoe beweging breingroei stimuleer Les 1: Die verband tussen beweging

Die Wetenskap van beweging en die brein | Kort Kursus Read More »