Die Wetenskap van beweging en die brein | Kort Kursus
About Course
Beweeg, Speel, Groei – Die Wetenskap van beweging en die brein
Het jy geweet dat beweging ’n belangrike rol speel in breinontwikkeling en leer? In hierdie kortkursus ondersoek hoe fisieke aktiwiteit kognitiewe groei, emosionele regulering en algehele welstand by jong kinders bevorder.
Kursusinhoud:
Hoofstuk 1: Hoe beweging breingroei stimuleer
Les 1: Die verband tussen beweging en breingroei
Les 2: Neuroplastisiteit: Hoe die brein aanpas deur beweging
Les 3: Die rol van die serebellum, basale ganglia en prefrontale korteks
Hoofstuk 2: Beweging en die brein
Les 1: Die verband tussen motoriese vaardighede en kognitiewe ontwikkeling
Les 2: Hoe beweging geheue, fokus en leer verbeter
Les 3: Die belangrikheid van kruis-laterale bewegings
Hoofstuk 3: Die rol van spel en beweging
Les 1: Die belangrikheid van aktiewe spel
Les 2: Hoe Fisieke Aktiwiteit Geletterdheid en Gesyferdheid ondersteun
Les 3: Gestruktureerde vs. Ongestruktureerde Bewegingsaktiwiteite
Les 4: Die impak van beweging op aandag en gedrag
Hoofstuk 4: Mylpale in beweging
Les 1: Babas (magietyd, kruip, refleksintegrasie)
Les 2: Kleuters en voorskoolse kinders (groot- en fynmotoriese spel)
Les 3: Mylpale van kleintyd tot 6 jaar
Les 4: Veilige ruimtes vir bewegingsverkenning
Les 5: Rooi Vlae in Motoriese Ontwikkeling
Hoofstuk 5: Praktiese aktiwiteite:
Les 1: Groot motoriese aktiwiteite (balans, koördinasie, krag)
Les 2: Fynmotoriese aktiwiteite (oog-hand-koördinasie, behendigheid)
Les 3: Sensories-motoriese integrasiespeletjies
Les 4: Aanpassing van aktiwiteite vir verskillende ouderdomsgroepe
Course Content
Hoofstuk 1: Hoe beweging breingroei stimuleer
-
Les 1: Die verband tussen beweging en breingroei
02:39 -
Les 2: Neuroplastisiteit: Hoe die brein aanpas deur beweging
-
Les 3: Die rol van die serebellum, basale ganglia en prefrontale korteks
Hoofstuk 2: Beweging en die brein
Hoofstuk 3: Die rol van spel en beweging
Hoofstuk 4: Mylpale in beweging
Hoofstuk 5: Praktiese aktiwiteite:
Finale toets om die kursus te voltooi | Die Wetenskap van beweging en die brein
Kursussertifikaat | Course Certificate
Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion
