Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole | Jaar Program

Sale!
,

Indiensopleidingskursusse vir Kleuterskole | Jaar Program

Original price was: R4500,00.Current price is: R1750,00.

Maandelikse indiensopleiding vir jou en jou personeel met uiteenlopende onderwerpe wat die basiese beginsels van kleuterskoolonderrig dek.

Hierdie kursusse is 100% aanlyn en kan in jou eie tyd gedoen word met behulp van selfoon, tablet of rekenaar. (Internetverbinding word vereis)

Minimum van 4 en ‘n maksimum van 12 studente

Purchase & earn 58 points!

Relevante, op datum navorsing aangebied in 25-35 min video-sessies

Watter Onderwerpe Word Gedek?

* Skeidingsangs

*Klaskamerdissipline

* Kleuters wat byt:

– Kleuters wat byt | Deel 1

– Kleuters wat byt | Deel 2

*Die belangrikheid van buitespel:

– Die belangrikheid van buitespel | Deel 1

– Die belangrikheid van buitespel | Deel 2

– Die belangrikheid van buitespel | Deel 3

*Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool

– Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool | Deel 1

– Die belangrikheid van legkaarte in die kleuterskool | Deel 2

*Die ontwikkeling van die regte potloodgreep – (Aflaaibare dokumente beskikbaar)

*Skoolgereedheid

*Kuns in die kleuterklaskamer

*Die belangrikheid van voorlees

*Wiskunde in die voorskool

*Gesondheid, Veiligheid en Higiëne in Voorskool

*Wetenskap in die voorskool

Inskrywing is vir ‘n minimum van 4 en ‘n maksimum van 12 studente. (Kontak ons ​​asseblief indien jy meer as 12 studente wil inskryf by info@aanlynkursusse.com)

Aantal studente:

4 -5 @ R375p/p, 6 -12 @ R250p/p

Shopping Basket
Scroll to Top