4.74
(19 Ratings)

Wetenskap in die voorskool | Kortkursus

Categories: Afrikaanse Kursusse
Wishlist Share

About Course

Wetenskap in Voorskool

Hierdie inleidende kursus dek die basiese beginsels van Wetenskap in die Voorskool, en leer jou hoe om wetenskap as onderrigmetode te gebruik en hoe om praktiese voorbeelde te gebruik om belangstelling in hierdie breë en fassinerende vak te wek.

Wat is in die kursus?

Hoofstuk 1: Wat is wetenskap

Les 1: Wat is wetenskap?

Les 2: Hoe vroeg kan ek wetenskap onderrig?

 

Hoofstuk 2: Die belangrikheid van wetenskaponderrig in die voorskool

Les 1: Hoekom moet wetenskap reeds in die vroeë kinderjare onderrig word?

Les 2: Vaardighede wat aangeleer word

Les 3: Hoekom dit belangrik is

 

Hoofstuk 3: Wat behels wetenskap in die voorskool?

Les 1: Hoe kinders leer: Konstruktivisme

Les 2: Onderrig van STEM/STEAM

Les 3: Wetenskaplike proses

 

Hoofstuk 4: Aktiwiteitidees en praktiese voorbeelde van voorskoolse wetenskaplesse:

Les 1: Aktiwiteitidees

Les 2: Materie: Vastestowwe, vloeistowwe en gasse

Les 3: Wat sink en wat dryf

Show More

Course Content

Hoofstuk 1: Wat is wetenskap?

  • Les 1: Wat is wetenskap?
  • Les 2: Hoe vroeg kan ek wetenskap onderrig?

Hoofstuk 2: Die belangrikheid van wetenskaponderrig in die voorskool

Hoofstuk 3: Wat behels wetenskap in die voorskool?

Hoofstuk 4: Aktiwiteitidees en praktiese voorbeelde van voorskoolse wetenskaplesse:

Kursussertifikaat | Course Certificate

Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion

selected template

Student Ratings & Reviews

4.7
Total 19 Ratings
5
15 Ratings
4
3 Ratings
3
1 Rating
2
0 Rating
1
0 Rating
BV
5 months ago
Exelint
JV
8 months ago
Goed om te weet van watter ouderdom kleuters blootgesttel kan word aan wetenskap.
RS
8 months ago
The course was good, very informative.
SV
11 months ago
Great! Thank you.
AH
1 year ago
Good
Dankie hierdie was baie oulik!
WR
2 years ago
Very interesting
HF
2 years ago
Very good
LH
2 years ago
Helpful.
This is very good course
AM
2 years ago
Baie dankie is so oulik gaan defnitief die rosyne en sodawater doen
IK
2 years ago
good
LH
2 years ago
Baie oulike kursus. Het baie idees gekry hoe ek wetenskap op n eenvoudige manier kan verduidelik.
EE
2 years ago
Baie interresant
SN
2 years ago
Baie interessante kursus. Gaan beslis bolgende week van hierdie inligting prakties toepas.
CD
2 years ago
Very insightful
ES
2 years ago
I learned so much. Thank you.
TJ
3 years ago
Dit is n wonderlike kursses! Ek het so baie geleer!!
PP
3 years ago
Perfect
Shopping Basket

Want to receive push notifications for all major on-site activities?

✕
Scroll to Top