Verstaan Spraak- en Taalhindernisse | Kort Kursus
About Course
Hierdie kursus stel kleuterskoolonderwysers bekend aan die grondbeginsels van spraak- en taalontwikkeling, algemene spraak- en taalhindernisse, en hul impak op leer. Dit rus onderwysers toe met praktiese strategieë om kinders met uitdagings te ondersteun en ‘n inklusiewe, kommunikasievriendelike klaskamer te skep.
Kursusinhoud:
Hoofstuk 1: Die Grondslae van Kommunikasie
Les 1: Die boustene van spraak en taal
Les 2: Verstaan elke boublok:
Les 3: Mylpale van babajare tot 5 jaar
Les 4: Die rol van spel, interaksie en omgewing
Hoofstuk 2: Spraak teenoor Taal?
Les 1: Definisies en verskille
Les 2: Komponente van spraak (artikulasie, vlotheid, stem)
Les 3: Komponente van taal (reseptief, ekspressief, pragmaties)
Les 4: Tipes spraak- en taalvertragings
Les 5: Wat is tipies teenoor wat aandag benodig
Les 6: Emosionele, sosiale en gedragstekens wat verband hou met spraak- en taalvertragings
Les 7: Onderskeid tussen tweedetaalverwerwing en spraak- of taalvertragings
Hoofstuk 3: Verstaan Hindernisse tot Kommunikasie
Les 1: Selektiewe mutisme, hakkel en ouditiewe verwerkingsuitdagings
Les 2: Gehoorprobleme
Les 3: Neurologiese of ontwikkelingsvertragings (bv. OSV, ADHD)
Les 4: Omgewingsfaktore (veeltaligheid, trauma, verwaarlosing)
Hoofstuk 4: Skep ‘n Kommunikasievriendelike Klaskamer
Les 1: Visuele hulpmiddels, roetines, herhaling, modellering
Les 2: Strategieë vir die ondersteuning van veeltalige leerders
Les 3: Aanpassing van instruksies
Les 4: Bou interaksie en selfvertroue met portuurgroepe
Les 5: Wanneer en hoe om te verwys (spraakterapeute, oudioloë, ens.)
Hoofstuk 5: Vennootskap met Ouers en Professionele Persone
Les 1: Kommunikasiewenke vir gesinne
Les 2: Rekordhouding en waarnemings
Les 3: Werk binne ‘n multi-dissiplinêre span
Eksamen
Course Content
Hoofstuk 1: Die Grondslae van Kommunikasie
-
Les 1: Die boustene van spraak en taal
-
Les 2: Verstaan elke boublok
-
Les 3: Mylpale van babajare tot 5 jaar
-
Les 4: Die Rol van Spel, Interaksie en Omgewing
Hoofstuk 2: Spraak teenoor Taal?
Hoofstuk 3: Verstaan Hindernisse tot Kommunikasie
Hoofstuk 4: Skep ‘n Kommunikasievriendelike Klaskamer
Hoofstuk 5: Vennootskap met Ouers en Professionele Persone
Finale toets om die kursus te voltooi | Verstaan Spraak- en Taalhindernisse
Kursussertifikaat | Course Certificate
Verdien jou sertifikaat van voltooiing | Earn your certificate of completion
